Die video, wat wyd op sosiale media versprei word, wys hoe metropolisiebeamptes ʼn man oor ʼn muur by ʼn huis trek en stoot waarna hy op die grond val.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "TMPD"
Private vervolging teen TMPD-beamptes wat onnie, prof aftrek
Dié vervolging hou verband met twee voorvalle waartydens dié metropolisiebeamptes vir Kymie du Toit, ’n skooljuffrou van Pretoria, en in ’n ander voorval die Duitse professor André Thomashausen afgetrek het.
AfriForum takel TMPD se magsmisbruike
“Kymie du Toit en prof. André Thomashausen het onder beweerde wangedrag van sekere TMPD-lede deurgeloop en niemand is nog verantwoordbaar gehou nie.”
‘Dokter’ by lisensietoetssentrum vasgetrek
Die Tshwane‑metropolisie het inligting ontvang dat die sogenaamde dokter mediese sertifikate by die Waltloo-lisensietoetssentrum in Pretoria uitreik.
Drie metrobeamptes vas oor ‘omkoopgeld’
“Die motoris beweer hy het die geld aan hulle gegee en het toe hulle voertuig se nommerplaat neergeskryf toe hulle wegry.”
Dié Pta-strate more gesluit weens optog
Die Tshwane-metropolisie het ʼn beroep op motoriste gedoen om kennis te neem van ʼn beplande optog wat Dinsdag verkeer in Pretoria erg kan ontwrig.
Pta-strate môre gesluit vir staatsbegrafnis
“Al die kruisings op dié roete gaan vir ʼn tydperk gesluit wees terwyl die stoet beweeg.”
Tshwane-metropolisie verloor nóg ʼn lid
“Twee ander Tshwane-metropolisiebeamptes is in die afgelope twee weke begrawe.”
Metrobeamptes vang man met brandweerradio
Beamptes van die Tshwane-metropolisie het ʼn personeellid van ʼn private ambulansdiens in hegtenis geneem nadat ʼn brandweerradio glo in sy besit gevind is.
‘Dronk man’ tref 2 metropolisiebeamptes
Twee beamptes van die Tshwane-metropolisie is Sondag in die vroeë oggendure in Centurion deur ʼn motoris raakgery wat glo onder die invloed van alkohol bestuur het.
Pta-beampte by kitskosrestaurant doodgeskiet
ʼn Beampte van die Tshwane-metropolisie is Woensdagaand by ʼn gewilde kitskosrestaurant in Centurion doodgeskiet.
‘Kaper’ in Pta doodgeskiet
“Dit het een van die beamptes genoop om die verdagte uit selfverdediging te skiet.”
Soektog vir Pta se nuwe metropolisiehoof begin
Solly Msimanga, die uitvoerende burgemeester van Pretoria, het Dinsdag ʼn beroep op gekwalifiseerde kandidate gedoen om aansoek te doen om Tshwane se metropolisiehoof te wees.
Metrobeampte dood gevind
ʼn Saak van moord word ondersoek nadat ʼn lid van die Tshwane Metropolisie (TMPD) se liggaam Saterdag in die vroeë oggendure met ʼn koeëlwond in sy voorkop gevind is.
Hoë van Pta-metropolisie op fiets doodgery
Kris Jooste, ʼn direkteur van die Tshwane-metropolisie, is Dinsdagoggend doodgery toe hy saam met sy seun in Pretoria se Moot-gebied gaan fietsry het.