ʼn Senior lid van die ANC het vanmiddag in die parlement gevra dat ʼn standbeeld vir die ontslape aktivis Winnie Madikizela-Mandela opgerig word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zola Skweyiya"
Cyril Ramaphosa by amptelike begrafnis verwag, talle Pta-strate gesluit
Pres. Cyril Ramaphosa word Saterdag in Pretoria verwag vir die spesiale amptelike begrafnis.
Pta-strate môre gesluit vir staatsbegrafnis
“Al die kruisings op dié roete gaan vir ʼn tydperk gesluit wees terwyl die stoet beweeg.”