Die Stormers het vier drieë weg van die huis gedruk om London Irish met 28 – 14 in ʼn Kampioenebekerwedstryd te oorrompel.
Lees meerAlles vir Sondag 15 Januarie 2023
Tier op vrye voet in Gauteng
ʼn 39-jarige man en ʼn hond is reeds in die Walkerville-gebied aangeval.
Ouderdom knip nie dié lugwaardin se vlerke
ʼn Suid-Afrikaner vertel hoe sy op 47 ʼn lugwaardin vir een van die grootste lugrederye in die wêreld geword het.
Rafa erken senuwees knaag voor Aussie Ope
“Ja, ek voel natuurlik kwesbaar. Ek is meer as gewoonlik aan die verloorkant, maar ek glo dat ek altyd ʼn kans staan om ʼn wedstryd te wen.”
Kaapstad sê beurtkrag raak waterdienste
Uitgerekte, hoë fases beurtkrag het ʼn impak op waterverskaffingsdienste in Kaapstad – veral in hoogliggende dele waar water gepomp moet word om by eiendom uit te kom.
Belangrikheid van klein goedjies
Wat kan ons doen in ʼn stukkende wêreld met stukkende mense? Iewers het ek ʼn kosbare waarheid raakgelees of gehoor. Dit maak nie regtig saak wie dit gesê het nie, maar wát hy gesê het: Ons is mense tussen mense en ons kan maak of breek.
Minstens 67 sterf in Nepal-vliegongeluk
Dit is die land se dodelikste vliegtuigongeluk in drie dekades.
Eskom: Verbruikersopstand broei
“Met die krag wat al duurder word en tegnologie wat verbeter, word alternatiewe kragoplossings al meer moontlik. Solidariteit se protesslagspreuk is: Ons moet af.”
Nasser wéér baas in sy Toyota
Nasser Al-Attiyah het sy Dakar-titel suksesvol in sy Suid-Afrikaans geboude Toyota verdedig, terwyl Giniel de Villiers en Henk Lategan ook onder die topvyfdeelnemers tel.
Mantashe bewys onbekwaamheid om elektrisiteitskrisis te takel
“Dit is tyd dat Mantashe afgedank word en ʼn nuwe energieminister aangestel word wat Suid-Afrika se kragkrisis oortuigend en dringend kan oplos.”
Reddingsbeamptes loof gestrande stappers
“Ons moedig stappers altyd aan om ons vinnig te kontak, eerder as wat hulle verder vorder en dan dalk ʼn besering opdoen.”
Géén belangebotsing vir voorsitter, sê Nersa
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) sê hy neem kennis van verkeerde en misleidende kommentaar op sosiale media dat sy voorsitter, Thembani Bukula, ʼn botsing van belange het.
Brevis, Stone maak hul SA20-stemme dik
Al die spanne in die SA20-toernooi het weliswaar nog net ʼn handjievol wedstryde gespeel, maar daar was reeds ʼn paar puik individuele prestasies.
Beplande onderneming laat Kalahari-inwoners rooi sien
Die ontwikkelaar meen dit sal die dorp bevoordeel, maar inwoners dreig al met die hof.
Bernice en Jannes beloof ewige trou
Die sangeres Bernice West en skrywer Jannes Erasmus het Saterdag ewige trou aan mekaar beloof.
99% van leerders in Wes-Kaap geplaas
Die Wes-Kaap het 842 klaskamers gebou om 26 000 bykomende leerders vir die 2023-skooljaar te akkommodeer.
Twee sterf in vliegtuigongeluk by Nasrec
Twee persone aan boord ʼn ligte vliegtuig is Sondag dood in ʼn vliegtuigongeluk naby Nasrec in Johannesburg.
Motoris betaal duisende aan ‘TMPD-skelms’
“Die beamptes was gewapen en het dit duidelik gemaak dat hulle nie sal huiwer om dit te gebruik as ek nie gehoor gee nie.”
Vliegtuig met 72 aan boord stort neer in Nepal
“Reddingsbeamptes is besig, maar ons weet nie of daar enige oorlewendes is nie.”
Walter, Conrad glo in binnebaan vir afrigtersposte
Dit is gʼn maklike taak om die Proteas af te rig nie.