“Die stryd teen onwettige mynbou sal steeds verskerp word in Limpopo.”
Alles vir Sondag 15 Januarie 2023
Vrou van bedrog van R11 miljoen verdink op druiweplaas
ʼn 43-jarige vrou sal Maandag in die hof verskyn in verband met bedrog van meer as R11 miljoen op ʼn druiweplaas in Wellington in die Wes-Kaap.
5 maniere om meer te lees in 2023
Maroela Media deel ʼn paar wenke wat boekwurms sal help om meer leestyd by hulle skedule in te ruim.
Dié land stap met gesogte Mej. Heelal-titel weg
Sowat 85 vroue van oor die wêreld heen het vanjaar om dié titel meegeding.
Amerikaanse PGA-reeks: Buckley voor ná twee arende
Hayden Buckley (26) het die derde ronde in Hawaii in 64 houe voltooi en is op 195 houe, 15 onder baansyfer.
Eskom: Minder staat, meer privaat
Daar ís ʼn antwoord vir beurtkrag. Die regering moenie tussen ons en die antwoorde staan nie.
Kampioenebekerreeks: Sharks vertrap Bordeaux Bégles
Wanneer ʼn Franse rugbyspan se dissipline die dag uitrafel, kan jy maar daarvan verseker wees dat hulle aandag nie meer by die wedstryd gaan wees nie.
Ontsnap uit Gert, Joey se kloue; nou help sy ander
Joan Booysen het Woensdag weer op die sypaadjie van die huis gestaan waaruit sy 33 jaar gelede ontsnap het – die huis van gruwels waar Gert van Rooyen gewoon het.
Bulls slaan terug teen Chiefs
Die Bulls het ses drieë teen die sterk Engelse klub op Loftus Versfeld gedruk.
Gedagte vir die dag: Moenie verdwaal nie
Wie is die een wat die Here dien? Hy sal hom wys watter pad hy moet kies. (Psalm 25:12)