Twee sterf in vliegtuigongeluk by Nasrec

(Emer-G-Med)

Twee persone aan boord ʼn ligte vliegtuig is Sondag dood in ʼn vliegtuigongeluk naby Nasrec in Johannesburg.

Emer-G-Med paramedici is saam met verskeie ander nooddienste op die toneel.

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens en Burgerlike Lugvaartowerhede stel ondersoek in.

  • Die aanvanklike berig dat drie persone in die ongeluk omgekom het, was nie korrek nie. Emer-G-Med het later bevestig die dodetal is twee. -Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Danie ·

Dis tragies en kommerwekkend hoe daar so baie vlieg ongelukke voorkom.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.