Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Lees meerAlles vir Donderdag 25 Junie 2020
Eiffeltoring weer oop, maar sonder ʼn hysbak
Meer as 6 miljoen toeriste het verlede jaar die Eiffeltoring besoek.
Pa van vele word onverwags miljoenêr
Die man, ʼn kleinskaalse mynwerker, het 30 kinders.
33 sterf toe weerlig hulle tref
“Die slagoffers is hoofsaaklik boere en hawelose mense wat buite was.”
AfriForum takel TMPD se magsmisbruike
“Kymie du Toit en prof. André Thomashausen het onder beweerde wangedrag van sekere TMPD-lede deurgeloop en niemand is nog verantwoordbaar gehou nie.”
Batsa dan in die hof oor sigaretverbod
Die verbod is ingestel toe die algehele landswye afsonderingsperiode aangekondig is in reaksie op die Covid-19-pandemie.
Nog geen antwoord oor SAL-reddingsplan
Pogings om sake by SAL te beredder is boonop deur die Covid-19-pandemie ontspoor wat lugvervoer wêreldwyd bykans tot stilstand gebring het.
Hof hoor oor grondwetlikheid van Rampbestuurswet
Die publiek sal Vrydag regstreeks kan inskakel om na die hofsaak te luister.
E-konserte: Bernice, Dirk en ‘Bok se Bosveldstories’ die naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Elandsfontein-grondgrypers verwyder
Dele van die grond is vir R250 verkoop.
ToekomsVenster: God maak klaar wat Hy begin het
Wat Hy begin het maak Hy klaar, ook wat my lewe betref.
Demi Lee is goeie fee vir droomrok-projek
“Jy kan nou iemand se spesiale geleentheid in ʼn droomgeleentheid verander.”
Só lyk DA se plan teen plaasaanvalle
Die DA sal aandring dat plaasaanvalle as haatmisdade geklassifiseer word
Covid-19: SA het nuwe episentrum
Meer nuwe gevalle is die afgelope week in Suid-Afrika aangemeld as wat daar mense herstel het.
Etlike haakplekke met aansoeke vir Gautengse skole
Duisende leerders het reeds binne enkele ure aansoek gedoen om plek vir volgende jaar.
Die wêreld in foto’s – 25 Junie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het Corey Cappelloni 350 km gehardloop om sy bejaarde ouma in ʼn versorgingseenheid te besoek.
Boek: Ontdek die wêreld van Magriet, ʼn stadshoender
Die Magriet-reeks is gebaseer op die ware avonture van ʼn hoender in Johannesburg.
Nog ʼn verdagte vas in die VBS-skandaal
Dié man is die negende verdagte wat al in verband met die omstrede bankskandaal in hegtenis geneem is.
Bejaarde wreed op kleinhoewe vermoor
Die bejaarde man is glo vasgebind en erg aangerand voor sy dood.
Sorina se ‘Tjominis’ eersdaags bekendgestel
“Die Flooze is nie hier betrokke nie, dit is net ek as mamma Sorina,” sê sy.