Die man, ʼn kleinskaalse mynwerker, het 30 kinders.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tanzanië"
20 dood ná stormloop tydens kerkdiens
Die polisie het die pastoor wat by die byeenkoms gepreek het, versoek om hom vir ondervraging oor te gee.
Tientalle dood ná brandstof-tenkwa ontplof
Die tenkwa het glo vroeg Saterdagoggend omgeslaan waarna mense van die brandstof probeer opskep het.
Student aangekla ná hy glo rower doodsteek
“Die student het die mes van die vermeende rower afgevat en hom na bewering daarmee doodgesteek.”
SA joernaliste vry ná aanhouding
“Ons weet nie hoekom hulle aangehou is nie; hulle weet nie hoekom hulle aangehou is nie.”
Ses kinders dood toe weerlig skool tref
Ouers het kort ná die voorval by die skool saamgedrom om hul kinders te identifiseer.
Onteiening: ANC volg bloot Afrika-voorbeeld
En as almal dit per slot van sake doen, kan niemand vingers na mekaar wys of teen ongeregtigheid optree nie. Dit is hoekom daar tans geen stem uit Afrika opklink oor onteiening sonder vergoeding nie en Ramaphosa nie vir enige teenreaksie daaroor vanuit Afrika hoef te vrees nie.
Tanzanië se geliefde Siamese tweeling sterf
Maria en Consolata Mwakikuti, ʼn Siamese tweeling wat Tanzaniërs se harte verower het, is in die ouderdom van 21 oorlede.
Wat het die mynbouhandves, die grondkwessie en ujamaa in gemeen?
Deur bloot Zimbabwe, ujamaa en die Wêreldbank se Berg-verslag as verwysing te gebruik, behoort politici tot hul sinne te kom wat grondgrype betref. Dit is duidelik wat die uiteinde gaan wees.
Afrika in die 21ste eeu: Probleem of geleentheid?
Die verval en verswakking van state is sekerlik slegte nuus, maar dit is ook goeie nuus vir gemeenskappe wat meer sê oor hul eie sake wil verkry. Enige groep of individu wat in hierdie eeu in Afrika wil oorleef en floreer, sal dus hierdie werklikhede in ag moet neem en hulself toenemend moet losmaak van die staat.
Betogers eis vrylating van twee SA’ners in Tanzanië
“Ons eerste prioriteit is om ons bondgenote uit die polisie se aanhoudingselle te kry. Ons wil weet wat die aanklagte en die aantygings is.”
Twee SA’ners vas oor homoseksualiteit
Die twee is deel van ʼn groep van 12 mans wat by ʼn hotel in hegtenis geneem is.
SA man in Tanzanië vermoor
Wayne Lotter (51) het volgens berigte al voorheen doodsdreigemente ontvang.
Wêreldeerste: Foto van leeuwyfie wat luiperdwelpie soog
“Dis is werklik ʼn unieke voorval. Ons ken geen ander voorbeeld van dié soort onder wilde katte in die natuur nie.”
[Foto’s] 32 skoliere sterf in busongeluk
Minstens 35 mense is dood nadat ʼn bus Saterdag in die Meatu-distrik in die noordelike deel van Tanzanië beheer verloor en by ʼn wal afgerol het.
Minstens 16 dood ná aardbewing in Tanzanië
Minstens 16 persone is die afgelope naweek dood ná ʼn aardbewing in Tanzanië.
SA renjaer sterf op Kilimandjaro
ʼn Suid-Afrikaanse renjaer is Maandagoggend op berg Kilimandjaro in Tanzanië dood.
Oplaas skyn daar ’n lig in Afrika
Die geskiedenis van swart Afrika skep baie morbiede leesstof, maar dit lyk of daar uiteindelik ’n leier op die toneel verskyn het wat dinge in sy land wil regruk. Sy naam is John Magufuli, nuutverkose president van Tanzanië.
Probleme kan kom ná die verkiesingsuitslae in Tanzanië
Die Chama Cha Mapinduzi- party (CCM of rewolusionêre party) se presidensiële kandidaat, John Magufuli, is Donderdagaand aangewys as die wenner in Tanzanië se presidentsverkiesing.