Rassie Erasmus het raakgevat met sy voorstelle in die voorbereidingsreeks.
Lees meerAlles vir Vrydag 19 Maart 2021
Verhoordatum vir Tazné-moordsaak
Tazné van Wyk se liggaam is in Februarie verlede jaar in ’n stormwaterpyp buite Worcester aangetref.
Hierdie ANC-LP’s het nie vir mosie oor OB gestem
Die parlement het die stemlyste vir Dinsdag se parlementêre verdeling oor die aanstel van ’n ad hoc-komitee om die Openbare Beskermer bekend gestel.
Probleme met proses vir onteieningswet uitgewys
“Hoeveel ander deelnemers, wat nie geredelik tot ʼn regspan toegang het nie, word steeds van die proses uitgesluit?”
Eerste vrouepresident vir Tanzanië
Dit volg na die afsterwe van president John Magufuli vroeër vandeesweek.
ToekomsVenster: Jy gooi nooit ’n ou notaboek weg
Die lewe gaan vinnig verby. Hoe lyk jou nalatenskap?
Amsa-hoë doodgeskiet
Peet Snyders is onderweg huis toe doodgeskiet.
Maskerdebakel: Uitsaaiklagtekommissie verwerp klagte
Die UDM het verlede maand saam met 11 ander klaers klagtes rakende dié voorval by die Uitsaaiklagtekommissie ingedien.
Video: Kunsbedryf bloei; raad swyg
“Ons daag ook ander media-instansies, die borge van kunstefeeste, asook ander instansies wat ʼn nou verhouding met die kunstebedryf het, uit om ook ʼn bydrae te maak.”
‘Spiekeries’ se graf weer spiekeries
“Vir elke drie wat ek op die radio kon luister, elke uitklophou en elke paaltjie wat Spiekeries beskryf het, is dit my plig om te sien dat hierdie man se graf minstens opgeknap word.”
Aros beleef geskiedkundige 2021
Aros spog in 2021 met ʼn rekordgetal eerstejaars en kan met dankbaarheid aankondig dat 650 eerstejaars by die Aros-familie verwelkom is.
Hollywood: Akteur aangekla; bikini-model (57) maak opslae
“Ek was in skok en kon nie glo dat iemand wat ek lief het dit aan my sal doen nie.”
Vrae oor peperduur diesel vir Eskom tydens roudiens
Die DA meen Eskom het dalk miljoene rande aan diesel vermors sonder om aan die gevolge te dink.
Vleissentraal en Segard Masurel word wolvennote
Die voordele wat wolboere uit hierdie kontrak sal kry, is mededingende tariewe, persoonlike diens, kundige advies en toegevoegde waarde.
Jones vaar uit teen joernaliste
Engeland se breier vergelyk joernaliste se kritiek met rottegif wat in sy spelers se koppe beland.
Dís mos ’n luukse sedanmotor
Indien jy in die mark is vir ʼn luukse sedanmotor, moet beslis nie die Lexus miskyk nie.
3 dood in botsing aan KZN-Suidkus
Twee jong kinders is onder die sterftes.
Burgerregteorganisasies van kardinale belang
Daar is burgerlike organisasies wat elke dag ’n sterk oorsigrol vertolk oor die regering en staatsinstellings. Hulle wys korrupsie en wanbestuur uit, maak lawaai en tree selfs in die hof in die bresse vir gewone burgers, skryf Freek Robinson.
SA kan self Covid-19-entstof vervaardig
“’n Deel van die implementering van ʼn suksesvolle entstofplan beteken dat ons die vermoë moet ondersoek om entstowwe plaaslik te vervaardig.”
Nuuskommentaar: Toerismefonds hanteer wit mense soos tweedeklasburgers
Die een ding wat lede van die ANC-regering regdeur verlede jaar gedoen het, was om vir ons te wys wie hulle regtig is – diegene wat steeds kies om hulle nie te glo nie, word uiteindelik medepligtiges in hulle wandade.