Die voordele wat wolboere uit hierdie kontrak sal kry, is mededingende tariewe, persoonlike diens, kundige advies en toegevoegde waarde.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vleissentraal"
Plattelandse veeveilings: Van tjekboeke tot regstreekse satellietuitsendings
Willie Meyer en Victor Matfield, twee bekende oud-Springbokke het hierdie platform verlede jaar begin. Meyer en Matfield is vandag onderskeidelik die hoof- uitvoerende beamptes van GWK en Wildswinkel, wat twee bestaande veilingsmaatskappye is.