“Een van die belangrikste hoekstene van ʼn vryemark-ekonomiese stelsel is die reg op private grond- en eiendomsbesit. Hierdie wetsontwerp is niks anders nie as onteiening sonder vergoeding en bring alle eiendomsbesit in gedrang,” waarsku dr. Pieter Groenewald.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 Maart 2024
Lewenslank vir moord op adjunk-balju
Michelle Jones is op 20 Oktober 2022 doodgeskiet nadat sy ʼn huis gekoop het wat haar moordenaar in daardie stadium bewoon het.
Zuma se bankrekeninge gedeeltelik bevries
FNB het verskeie van oudpres. Jacob Zuma se rekeninge by dié bank gedeeltelik bevries. Die bank sê hy tree bloot ingevolge ʼn hofbevel op.
Zim-boere steier weens droogte
“In ʼn goeie jaar kan ons staatmaak op vars mielies, pampoene en grondbone. Daar is hierdie jaar niks op die lande nie.”
Twee vas voor hulle ietermago kon smous
Ietermago’s is weens grootskaalse stropery ʼn bedreigde spesie en ook een van die soogdiere wat die meeste gestroop word.
Glansryke Kruger-hotel wen gesogte prys
Babylonstoren is as die beste hotel van die jaar aangewys, terwyl die Mount Nelson-hotel as die beste erfenishotel gekies is.
Steinhoff: Markus Jooste met R475 miljoen beboet
Die FSCA het die voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff International ʼn swaar boete opgelê vir die publisering van bedrieglike verklarings oor die nou ineengestorte maatskappy.
Geen beurtkrag op Menseregtedag
Soos sake nou staan sal daar geen beurtkrag op Menseregtedag wees nie.
Gee jou skryfdrome vlerke
Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, wat van 13 Mei 2024 vir die agtste keer aangebied word, duur agt weke en fokus op die skryf van verhalende prosa in die vorm van die kortverhaal.
ToekomsVenster: Jou lewe het betekenis
Is daar in ons baie gejaagde, kompeterende wêreld nog tyd en plek vir ouer persone?
Orania spog nou ook met kantoor in Pretoria
Weens ʼn toenemende belangstelling in Orania spog dié beweging nou met sy eie kantoor in Pretoria.
Groot deurbraak teen diefstal van minerale in KZN
Die inhegtenisneming kom nadat ʼn spesiale taakspan van die polisie aangewys is om die diefstal van minerale en die sluipmoorde op mynbase in die Richardsbaai-omgewing te verhoed.
Begin herwin en word vergoed by Pick n Pay
Klante ontvang kontant of koopbewyse wanneer hulle herwinbare items in die “omgekeerde” muntoutomaat-masjiene deponeer.
Verbruikersake: Hoe om jou krediettelling te verbeter
Jou krediettelling is die sleutel tot verskeie aspekte van jou finansiële lewe wat jou vermoë beïnvloed om ʼn lening te kry, ʼn huis te huur of te koop en selfs om werk te kry.
Herenig met Honda se nimlike CB500X
So as jy, soos ek, dinge rustiger wil vat op ʼn fiets wat genoeg woema het en uiters betroubaar is, dan is die CB500X dalk net wat jy nodig het.
Video: Oom olifant, jou reusedier!
In ʼn ander video wat vanuit ʼn ander trokkie geneem is, kan gehoor word hoe die gids skree en geheel en al uit sy stoel gelig word soos wat die olifant die trokkie oplig.
Sit gerus jou voet in dié visblik
Sardiens is nie net ʼn blitsige, bekostigbare maaltyd nie, maar ook boordensvol voedingswaarde.
Is dié Brit dalk die volgende James Bond?
Daar word weer gegis en gegons oor wie die eerste treë as die nuwe James Bond gaan gee.
‘Daar is krag in gebed’ sê ma ná slang pik
ʼn Gesin van Botswana sê ná drie uiters traumatiese weke loop hul harte oor van dankbaarheid vir elkeen wat hulle op dié pad help dra het. En vandag kan hulle opnuut getuig dat ʼn mens nooit die krag van gebed moet onderskat nie.
Só lyk SA Beker-bepalings
Altesaam 46 wedstryde word vanaf Maart tot Mei oor ʼn enkelronde beslis, waarna die halfeindstryde en die eindstryd plaasvind.