Eiers is nou meer as 30% duurder as ʼn jaar gelede, terwyl grondboontjiebotter nou 14% duurder is as dieselfde tyd verlede jaar. Premies vir alle soorte versekering het boonop die afgelope jaar met amper 10% gestyg.
Alles vir Woensdag 20 Maart 2024
Polisiekaptein se vermeende moordenaar vasgetrek
Die polisiekaptein is in Januarie ná ʼn onderonsie by ʼn motorwassery in Mpumalanga doodgeskiet.
Zuma teen Downer: oudpresident kry weer opstopper
Adv. Billy Downer bly aan as staatsaanklaer in die korrupsiesaak teen oudpres. Jacob Zuma en die Franse wapenvervaardiger Thales.
Israel ondermyn VN se hoogste hof – Pandor
“Die Internasionale Geregshof is nie gerespekteer nie.”
Hanteer politieke peilings omsigtig, vra Sanef
Talle politieke peilings het die afgelope weke na vore gekom, waarvan sommige tekort skiet in terme van hul spesifieke doelwitte, gehoorbereik en diepte.
‘Skatkis van kennis’: Hans Heese sterf
“Hy’t gereeld stories vir my gelewer vir die koerant, oor interessanthede van kombi’s, Peugeots en die groot oorloë. ʼn Skatkis van kennis en belangstellings ver en wyd.”
ʼn Skooltuiste wat hoop skep
Dit is egter nie ʼn plaasvervanger vir ons huidige skoolstelsel nie, maar eerder aanvullend daartoe.
Geloof en rede onderskei, maar nie geskei
Sonder die filosofie kon die teologie nog nooit klaarkom nie, aangesien mense wat glo ook mense is wat dink, en denkende gelowiges wil nie onnadenkend met die lewenswerklikheid omgaan nie.
Theo de Jager US-konvokasie se nuwe president
Verskeie ander kandidate is benoem vir die oorblywende vier vakatures in die uitvoerende komitee van die konvokasie. Lede van die konvokasie word nou genooi om vir dié kandidate te stem.
Resep: Geurige groente-toevoupakkies
Geniet hierdie geurige gesonde gereg.
Eksklusiewe eiendom in die Mpumalanga-berge op veiling
Die eiendom bied ‘n idilliese omgewing met lowerryke tuine en twee manjifieke watervalle. Die landskap is versier met tien fonteine, wat bydra tot die betowerende atmosfeer van hierdie ongerepte toevlugsoord.
ANC: ‘Stigting van MK nie ongeluk’
“As Jacob Zuma ʼn party wil begin, is hy meer as welkom om dit te doen, en hy kan dit noem wat hy wil. Wat hy nie moet doen nie, is om name en logo’s wat aan die ANC behoort te probeer steel.
Gaan saam op reis met Bakkes
Om ʼn boek van C Johan Bakkes te lees, voel soos ʼn kuier in sy huiskroeg in die Paarl. Informeel en sonder vertoon. Selfs al is hy ʼn afgetrede professor en geoktrooieerde rekenmeester.
Leefstyloudits amper klaar, sê Ramaphosa
DA-leier John Steenhuisen het gesê indien die oudits vroeër uitgevoer is, sou die bewerings van korrupsie teen adj.pres. Paul Mashatile en Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die NV, vroeër aan die lig gekom het.
Onteieningswetsontwerp deur NRP aanvaar: ‘Laaste poging om stemme te wen’
Die Onteieningswetsontwerp, wat onteiening sonder vergoeding moontlik sal maak, is in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) aanvaar.
Gedagte vir die dag: ’n Lewende voorbeeld
’n Mens moet egter daarteen waak dat die najaag van sukses belangriker word as hulle verhouding met God.