Blessing Fakude word daarvan verdink dat hy betrokke was in die moord op ʼn polisiekaptein.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sibusiso Bethwell Mthombothi"
Polisiekaptein se vermeende moordenaar vasgetrek
Die polisiekaptein is in Januarie ná ʼn onderonsie by ʼn motorwassery in Mpumalanga doodgeskiet.
Man op parool gesoek ná moord op polisiekaptein by motorwassery
ʼn Man wat vroeër die maand op parool vrygelaat is nadat hy reeds aan moord skuldig bevind is, word nou deur die Valke gesoek in verband met die moord op ʼn polisiekaptein by ʼn motorwassery buite Mbombela.
Polisiekaptein dood ná stryery, skote by karwas
Die polisie doen nou ’n beroep op die verdagte om by ’n polisiestasie aan te meld.