Videomateriaal wat op plaaslike media uitgesaai is, wys hoe die vliegtuig grootliks onder water was terwyl redders, onder wie vissermanne, die water invaar om mense na veiligheid te bring.
Lees meerAlles vir Sondag 6 November 2022
Só lyk beurtkrag dié week
ʼn Opwekkingseenheid by die Kriel-kragstasie is Sondagoggend weer in diens gebring.
12 ontsnap uit tronk
Twee van die verdagtes wat glo na Mosambiek wou vlug, is intussen in hegtenis geneem.
Proteas dra steeds ‘choke-etiket’
“In ʼn neutedop het ons vandag nie geboul soos wat ons moes nie en ook nie gekolf soos wat ons moes nie.”
Protesaksie, gure weer grootste struikelblok vir matrieks
Volgens die departement van onderwys verloop die eksamen tot dusver goed, afgesien van die klein uitsonderlike voorvalle waar eksamens ontwrig is.
Lego-blokkies gee verbeelding vlerke
“Baie mense is onder die wanindruk dat Lego net vir kinders is.”
Permanente lyding ná maasinplanting
Al hoe meer Suid-Afrikaanse vroue kom nou ook na vore oor die geweldige pyn en ongemak wat hulle moet verduur en wat volgens hulle deur maasinplantings veroorsaak word.
Besering knip Carlos se tennisjaar kort
Hoewel Carlos Alcaraz twee belangrike toernooie sal misloop, is daar steeds ʼn baie goeie kans dat hy die jaar as die wêreld se voorste speler sal afsluit.
Video: Vliegtuig stort neer in Victoriameer
Die twee vlieëniers en twee bemanningslede is onder die 13 mense wat nog gesoek word.
Vyf dood toe motor omslaan
Daar was slegs ’n Volkswagen Citi Golf in die ongeluk betrokke.
Hier in die Kalahari hoor jy net Afrikaans
Daar is een keer gesê dat solank as wat ons in Afrikaans vry, baklei en skryf die taal sal bly leef. Netso! My hart klop die ene hoop vir ons taal.
String tornado’s tref Amerika
Minstens twee mense is dood en verskeie is vermis ná die tornado’s Vrydag die suide van Amerika getref het.
Titane van die plaaslike T20-verhoog
Die Titans is die wenners van die plaaslike T20-reeks nadat hulle gister die Dolphins in Potchefstroom getroef het.
Nuwe visepresident van US-konvokasie wil brûe bou
Dr. Rudi Buys is pas verkies as visepresident van die Universiteit Stellenbosch se konvokasie. Maroela Media gesels met hom oor Afrikaans en die rol wat die taal kan speel om brûe te help bou.
Bokke sukkel met skopwerk, rolmaalbewegings
“Ons oorheers normaalweg hierdie afdelings van die spel, maar Ierland het beslis sy huiswerk gedoen.”
Williams ‘nie oortree’ met Tshwane-kragvoorstel
“Die ondersoek het wel bevind dat Williams verantwoording moet doen oor opdragte wat hy aan munisipale amptenare gegee het wat moontlik buite die bestek van sy gesag is.”
Hollywood: Céline Dion nou rolprentster; kyk lokprent van tweede ‘Avatar’ hier
Nie net gaan die wêreldbekende sangeres, Céline Dion, in ’n romantiese rolprent te siene wees nie, sy gaan sommer haarself vertolk.
Ses vermoor in ‘dwelmhuis’
Daar is ook ’n driejarige ongedeerd in die huis gevind.
Kleuter dood ná hy op plaas skok
Klein Donald Mclellan het verlede Woensdag per ongeluk aan ʼn gelaaide kragkabel op sy ouers se plaas geraak.
Borrelende Crystal-Donna Roberts skrik nie vir harde werk
Sy beskryf haarself eintlik as teruggetrokke. Crystal-Donna Roberts het met Maroela Media gesels oor die dinge wat vir haar saak maak.