Die Titans is die wenners van die plaaslike T20-reeks nadat hulle gister die Dolphins in Potchefstroom getroef het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "KSA T20-uitdaagtoernooi"
Brevis skitter weer vir Titans
Dewald Brevis se naam pryk tans onder die voorste kolwers én boulers in Krieket Suid-Afrika se T20-uitdaagtoernooi.