Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping het sowat 350 aanbevelings gemaak wat deur die regering aanvaar is.
Lees meerAlles vir Sondag 23 Oktober 2022
Foto’s: Fietsry deur die ‘republiek van groen en goud’
Die Overberg is Suid-Afrika se sogenaamde ‘broodmandjie’ en dié streek se landskap lê heel sag op die oog. Ons ry met bergfietse teen bulte uit en verby lappieskombers-lande wat in geel en groen en rooigrondbruin tot teenaan die gesigseinder ontvou.
Eric Nobbs oorlede
Eric Nobbs het nog onlangs in die kykNET reeks ‘Lui Maar Op, Belinda’ gespeel.
Herstelwerk aan Charlotte Maxeke kan nog jaar duur
Die herstelwerk aan die brandbeskadigde deel van blokke vier en vyf van die Charlotte Maxeke-hospitaal is tans aan die gang en die voltooiingsdatum word op Desember 2023 geraam.
Wie sal ‘die groenste vingers’ hê?
“Daar is twee goed in ’n vrou se lewe waaraan jy nie moet karring nie – haar bloemis en haar haarkapper.”
100ste werpsel gidshonde gebore
Die voortplantingsprogram, in samewerking met die reproduksiekliniek van die Onderstepoort Veterinêre Akademiese Hospitaal (OVAH) en die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging (Saga), is in 2014 van die grond af gebring.
‘Genadedruppels’ bring einde aan Kalahari-brand
“Die Here het die Saterdagaand genadedruppels gestuur wat toe die einde van die brand beteken het.”
Proteas sal moet wen en góéd wen
“ ʼn Mens wil so goed as moontlik speel, maar terselfdertyd moet jy ook ʼn ogie op die netto lopietempo hou. As daar ʼn geleentheid is om die uitklophou te plant, moet jy dit beslis doen,” het Temba Bavuma gesê.
Bestuurder gesoek ná tref-en-trap
Die metropolisiebeampte het tydens die tref-en-trap-ongeluk ’n fraktuur aan sy linkerbeen opgedoen.
MotoGP: Brad eindig agtste in Maleisië
Brad Binder, wat 13de in die Maleisiese MotoGP weggespring het, het agtste in die voorlaaste ren in vanjaar se reeks geëindig, 16.805 sekondes agter die wenner.
ʼn Huisie by die see – én ʼn plasie op die platteland
Die koronaviruspandemie het ekstra woema aan leefstyl- en stokperdjieplase gegee nadat baie mense hul omstandighede die afgelope paar jaar heroorweeg en na die platteland ontvlug het.
Vuur in die water
Antonie Pieterse is ʼn jong swemmer van Die Hoërskool Menlopark in Pretoria wat beslis in die voetspore van Suid-Afrika se ander goue swemmers kan volg.
Bokke trek Roos en kie vir oefenkamp nader
“Evan [Roos] het reeds sy Springbok-buiging gemaak, terwyl Sacha [Mngomezulu] en Manie [Libbok] vir die eerste keer aan die nasionale opset blootgestel sal word.”
Kuberkraker wat Ed Sheeran se liedjies steel, tronk toe
Adrian Kwiatkowski (23) het altesaam £131 000 (sowat R2,7 miljoen) uit die musiek gemaak wat hy gesteel het.
Luister: ‘Prinses Charlene se beste jare lê nog voor’
Arlene Prinsloo, ʼn gesoute Afrikaanse joernalis en selferkende koninklike fanatikus, het onlangs met Maroela Media oor prinses Charlene van Monaco gesels.
Vrouerugby: Engeland vermorsel Suid-Afrika
Engeland het 13 drieë gedruk en al troos vir die Suid-Afrikaners is dat die Rose die toon in vrouerugby aangee en nou in 28 opeenvolgende wedstryde onoorwonne is.
Fase 4-beurtkrag SA’ners se voorland
“Die hoër beurtkragfases is nodig om die noodreserwes te help opbou,” lui die verklaring.
Brevis skitter weer vir Titans
Dewald Brevis se naam pryk tans onder die voorste kolwers én boulers in Krieket Suid-Afrika se T20-uitdaagtoernooi.
Uitspraak verwag in Tazné van Wyk-moordverhoor
Moyhdian Pangkaeker hou vol dat hy en Tazné die Vrydagmiddag sáám deur vier buitelanders in Ravensmead ontvoer is.
Massa-optog teen plaasaanvalle
“Ons is keelvol vir die aanvalle op ons boere en wil met die optog opnuut bewusmaking daaroor skep. Iets moet gedoen word.”