Ons sal ʼn bedrag gelykstaande aan die sterftevoordeel (tot R3 miljoen) betaal in geval van geweldsmisdade, ongeag mediese geskiedenis.
Lees meerAlles vir Dinsdag 20 November 2018
Tekort aan entstowwe by landbou, bosbou en visserye
Die uitwerking kan gesien word in ʼn verlies aan produksie wat miljoene rande kan beloop, marktoegang en ʼn afname in verbruikersvertroue en boweal werkverlies.
ANC kortwiek plan om wapeneienaars te beskerm
Vuurwapeneienaars wat nie hul lisensies 90 dae voor die verstryking daarvan hernieu het nie, word steeds as onwettige besitters van vuurwapens beskou,
Dis-Chem veroordeel geweld tydens staking
“Om Engels af te dwing is nie maatskappybeleid nie en ons ondersoek bewerings dat dit in sommige van ons winkels gebeur.”
Sanral omhein wêreld se kleinste woestyn
Argeologiese artefakte van miljoene jare gelede kom in die lappie woestyn voor en volgens Sanral is plaaslike inwoners bly dat dit nou beskerming sal geniet.
ToekomsVenster: Liefde is na alles prakties
Liefde is na alles prakties en nie ʼn teoretiese aangeleentheid nie. Ons moet nie net kennis neem van die teks nie, maar dit in ons lewens integreer en daarvolgens lewe. Die Heilige Gees help ons daarmee.
Die wêreld in foto’s – 20 November 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Student wat glo rower doodsteek in hof
“Zenani het die mes van die vermeende rower afgevat en hom na bewering daarmee doodgesteek.”
Vlakfontein-moordsaak uitgestel weens kragonderbreking
“Niks werk sonder krag nie; daarom moet ons tot môre uitstel, want die elektrisiteit sal nie vandag al reggemaak word nie.”
Afrikaanse Taalraad vereer taalvoorstanders
Dié toekennings vereer mense wat Afrikaans in verskeie taalfunksies aktief bevorder, beskerm of die sprekers deur Afrikaans bemagtig.
Kaapse man wil vir haweloses ʼn stem gee
“Ek hoop dat mense deur dié inisiatief meer deernis met haweloses sal hê en ʼn beter begrip sal hê vir hulle uitdagings en nie net bloot vir hulle sê hulle moet ʼn werk gaan kry nie.”
‘Hlaudi sal sonder twyfel betaal’
“Dit is nou die einde van die pad vir Hlaudi. ʼn Mens kan vir net so lank agter hofprosesse skuil.”
Gordhan: ‘Boelies is nie my baas nie’
Die EFF beskuldig hom van oneerlikheid in die parlement oor sy interaksie met die omstrede Gupta-familie.
Owerhede kry nuwe tande teen munisipale korrupsie
Die implikasies is dat inwoners van swak presterende munisipaliteite nou ’n verdere remedie het.
Gereed vir vakansie? Dís wat tolhekke jou gaan kos
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het ook die datums bekendgemaak wanneer ʼn toestroming van voertuie op die land se paaie verwag word.
‘Steinhoff-hoof se uittrede kan vertroue herstel’
“Dit is beter vir die groep dat hy gaan. As Steinhoff enige kans wil hê om hierdie ramp te oorleef, moet die groep alles doen om beleggersvertroue en die vertroue van die publiek te herwin.”
Boekresensie: Daar is ’n engel in my koskas
Willie Strauss se “feestelike kos-memoir” met “plat-op-die-aarde bestanddele” verdien applous. Dit help die ywerige kok om ’n “verskeidenheid watertandetes blitsvinnig op te tower.
Wen: ‘Status Update’ eersdaags op die grootskerm
Hierdie tienerprent wys jou hoe die lewe sou wees as al jou drome kon waar word elke keer wat jy jou status aanlyn verander. Drie gelukkige lesers staan elkeen die kans om vier kaartjies te wen na die première van dié fliek by Montecasino.
Nood groot ná Trompsburg-brand
Dit sal nog ʼn paar dae duur om die volle omvang van die skade te bepaal, maar intussen moet die diere wat die brand oorleef het, dringend voer kry.
Die presiese Duitser
Wat beteken dit nou eintlik om “te” goed of “te” regverdig te wees? Maar laasjaar het ek dit so bietjie beter verstaan.