Lesings by die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) is Maandag opgeskort ná ʼn betoging deur ontstoke studente wat bekommerd is oor veiligheid op die kampusse.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nelson Mandela-universiteit"
Nóg ʼn universiteit skort lesings op
Dít volg nadat studente die ingange van kampus versper het.
Noue ontkoming vir NMU-studente
’n Veldbrand in Noordhoek het glo die universiteit se Suidkampus weens stormsterk winde teen ’n spoed genader waarna die brand ’n heining by ʼn gedeelte van die kampus oorgesteek het.
Gemeenskap bankvas agter Baaise student
“Dis malligheid dat misdadigers meer regte het as wetsgehoorsame burgers.”
Student wat glo rower doodsteek in hof
“Zenani het die mes van die vermeende rower afgevat en hom na bewering daarmee doodgesteek.”
Student aangekla ná hy glo rower doodsteek
“Die student het die mes van die vermeende rower afgevat en hom na bewering daarmee doodgesteek.”
NMU-verkragting: Beskuldigde hoor sy lot
Die twee studente is destyds ná die verkragting gedwing om ʼn rekenaar en rekenaarskerm na buite te dra en hulle moes die gesteelde items aan hom oorhandig voordat hy oor ʼn hek gespring en gevlug het.
Student trek verkragtingsklag ure later terug
’n Groot aantal vroue het Maandag op die universiteitskampus saamgedrom om oor die voorval te betoog.
Man wat glo studente verkrag binnekort verhoor
ʼn 29-jarige man wat aangekla word van die verkragting van twee studente van die Nelson Mandela Universiteit (NMU) sal na verwagting binne die volgende drie maande verhoor word.
Verkragting by universiteit: Saak uitgestel
ʼn 29-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy twee studente aan die Nelson Mandela-universiteit verkrag het, het Maandag in die hooggeregshof in Port Elizabeth verskyn.
NMU-studente glo gedreig ná betogings
Bedrywighede by die Nelson Mandela Universiteit (NMU) in Port Elizabeth is Maandag hervat ondanks berigte dat personeel en studente op sosiale media gedreig word.
Video’s: ‘Transformasie’ lei tot chaos by Varsitybekerwedstryd
ʼn Rugbywedstryd tussen studente aan die Universiteit Stellenbosch en die Nelson Mandela-universiteit (NMU) moes Maandagaand in Port Elizabeth stopgesit word nadat geweld, skynbaar oor raskwotas, tydens die wedstryd uitgebreek het.
NMU-verkragtings: Man in hof
Dit het verder aan die lig gekom dat hy voorheen skuldig bevind is aan roof met verswarende omstandighede.
Tweede NMU-student glo ook verkrag
Foto’s van die verdagte is op sosiale media rondgestuur.
Vier skiet glo op joernalis tydens NMU-betoging
Vier mans is in Port Elizabeth aangekeer nadat hulle onder meer glo op ʼn joernalis geskiet het by die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) se Suid-kampus.
Verdagte vas ná student op kampus verkrag word
Die inhegtenisneming kom ná twee dae se protesaksie op die kampus deur studente wat eis dat veiligheid by alle NMU-kampusse opgeskerp word.
Studente eis beter sekuriteit ná verkragting, roof
Honderde studente van die Nelson Mandela-universiteit het Dinsdag op die kampus betoog ná die beweerde verkragting en roof van twee studente Maandagaand.
Student op kampus verkrag, ander met skêr gesteek
Die universiteit het in ’n kort verklaring gesê hy is hartseer en geskok oor die voorval.