Die IVP het Donderdag die LUR vir gemeenskapsveiligheid in KwaZulu-Natal gemaan om praktiese stappe te doen om misdaad te bekamp in plaas daarvan om bloot net gebedsbyeenkomste te hou.
Lees meerAlles vir Donderdag 7 Maart 2019
Trevor Noah kuier by Ramaphosa
Die komediant Trevor Noah het Donderdag ʼn besoek afgelê aan pres. Cyril Ramaphosa.
Eksterne aandeelhouding in Reserwebank sal uitgefaseer word
Die regering sal die ANC se besluit, om van eksterne aandeelhouding in die Suid-Afrikaanse Reserwebank ontslae te raak, implementeer, het pres. Cyril Ramaphosa Donderdag aan LP’s gesê.
NUM beur voort met staking by Dwarsrivier-myn
Ongeveer 1 500 lede van die National Union of Mineworkers (NUM) het onderneem om voort te gaan met ʼn staking by Dwarsrivier-myn in Limpopo.
Wen ʼn mooimaaksessie vir ma!
Ken jy ʼn besonderse ma wat ʼn mooimaaksessie benodig? Skryf haar dan in vir dié kompetisie!
Gewapende roof by Sardiniabaai-gastehuis
Die polisie in Port Elizabeth is op soek na drie mans wat Donderdagoggend vroeg by ʼn gastehuis in Sardiniabaai ingebreek het.
Nersa gee goedkeuring vir 9,4%-verhoging vir Eskom
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Eskom goedkeuring gegee om ʼn 9,4%-verhoging in 2019/2020 te implementeer.
Ramaphosa in die spervuur tydens antwoordsessie
Pres. Cyril Ramaphosa het vanmiddag behoorlik bloed gesweet tydens ‘n presidensiële vraesessie in die Nasionale Vergadering,
ToekomsVenster: Die eerste vermeerdering van die brood
Leef jy met hierdie verwagting? Word jou tekort so oorweldigend dat al wat jy sien die krisis is of sien jy ook in jou uitdaging ʼn geleentheid dat God sy Naam kan groot maak?
Corlea breek stilte oor foto
“Ek het reeds my vryheid teruggewen – ek gun dit vir elke ander persoon!”
Saak teen Centurion-onnie uitgestel
Die onderwyser word daarvan beskuldig dat hy minstens 23 skoliere, in graad 5, 6 en 7, sedert Junie verlede jaar onbehoorlik betas het.
Cyril swyg oor sy seun en Bosasa
“As jy graag wil weet, is daar regtig niks om weg te steek nie.”
Om uit die as uit op te staan
“As ek nie vasbyt nie, as ek nie aanhou nie, dan het hy verniet gesterf, want hy het vir ons doodgegaan. So ek kan nie opgee nie.”
ANC-hoofsweep sê jammer oor Nkandla
Die ANC erken dat hulle verskeie foute oor die afgelope vyf jaar begaan het, maar is vasbeslote om uit dié foute te leer, het Jackson…
Vlaag rooftogte by Baaise ondernemings ondersoek
Volgens ʼn polisiewoordvoerder is die slagoffers met steekwonde aan hul rûe en koppe na die naaste hospitaal geneem.
Seuns geskors ná ‘verkragting’ by skool
Dit word beweer dat een van die leerders glo ʼn video van die voorval gemaak het, maar volgens die departement is die video sedertdien uitgevee.
Vrou vertel van borskankerreis ná video miljoene harte aanraak
Vyf jaar gelede het Gerdi McKenna se vriendinne haar verras deur almal hul hare af te skeer om hul ondersteuning aan haar in haar reis met borskanker te wys. Sy vertel hoe dit deesdae met haar gaan.
Suid-Afrika het ’n wêreldbeker in 2023!
Die vreugdevure het hoog in Kaapstad gebrand met dié aankondiging.
Lions kies hul welpies vir Jaguares
’n Beleërde Lions-groep het ’n paar veranderinge aan hul beginvyftiental vir Saterdag gemaak.
Moordverdagte by hof in hegtenis geneem
Die verdagte het in die hof verskyn vir die beweerde aanranding van sy eks-meisie toe hy omstreeks 14:00 vir ʼn klag van moord teen hom vasgetrek word.