In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz ná afloop van die nasionale verkiesing van 8 Mei deur ʼn mikroskoop na wat presies gebeur het, watter tendense opgetel kon word, en wat hierdie stemgeleentheid verklap oor die stand van sake.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Trevor Noah"
Trevor Noah kuier by Ramaphosa
Die komediant Trevor Noah het Donderdag ʼn besoek afgelê aan pres. Cyril Ramaphosa.
Trevor Noah nou die eienaar van R285 miljoen-spoghuis
Die hoofslaapkamer is 2 200 vk.m. groot en die huis het ook ʼn tuisteater, ʼn oneindige swembad en ʼn 1 800 ℓ-soutwaterakwarium.
Podlitiek: Noah van links geslaan, Eskom en die Soewereine Staat van die Kaap
In hierdie spitsvondige episode gesels Podlitiek se twee gereelde aanbieders, Paul Maritz en Daniël Eloff en die gasaanbieder, Daniel du Plessis, oor Trevor Noah se Twitter-oproer, die nuutste gebeure oor Eskom en China se betrokkenheid by die sukkelende staatsorgaan en laastens oor die idee van ’n onafhanklike Kaap-buurland.
Trevor Noah van rassisme beskuldig
“Jy kry nie daai sonbruin-kleur deur in die suide van Frankryk uit te hang nie.”
Trevor Noah oor Momberg: ‘Wit mense is nooit gestraf nie’
“Verbeel jou iemand sê hier [in Amerika] vir ʼn polisieman 48 keer so ʼn woord? Na my mening is hulle verdraagsame polisiemanne.”
Trevor Noah se lewensverhaal in ʼn fliek omskep
“Ek kon nie die boek neersit toe ek Trevor Noah se Born a Crime gelees het nie. Ek is opgewonde om aan te kondig dat ek in die fliekweergawe te sien gaan wees én as vervaardiger gaan optree.”
Trevor Noah met gesogte toekenning bekroon
Noah is tydens dié geleentheid met ʼn toekenning bekroon vir sy YouTube-dokumentêr, The Daily Show: Between the Scenes.
Trevor Noah kry gesogte toekenning
Die komediant, wat deesdae in die gesogte Stella Tower in New York woon, het die toekenning aan sy ma opgedra.
[Video] SA gons oor Trevor Noah se R130 miljoen-woonstel
Die komediant Trevor Noah het pas vir hom ʼn woonstel van R130 miljoen (sowat $10 miljoen) in Manhattan in New York aangeskaf.
Groot afwagting vir Trevor Noah se debuut
Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah maak Maandagaand, 28 September, sy debuut op Comedy Central se The Daily Show, wat op verskeie netwerke in Amerika uitgesaai sal word.