Musiek se gesogste geleentheid het Sondag in Las Vegas, Nevada, plaasgevind en die aand het vir onvergeetlike modeoomblikke gesorg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grammy"
Al die wenners van 2022 se Grammy-toekennings
Popmusiek kraai toe nie oral koning by die musiekbedryf se grootste toekenningsgeleentheid nie.
SA platejoggie wen Grammy-toekenning
Die Amerikaanse kunstenaar Jon Batiste het skoonskip gemaak.
Omikron kelder Grammys, Sundance-fees
Hoewel die Omikron-variant wêreldwyd versprei en inperkings tot gevolg het, is die koers van sterftes en hospitalisasies wêreldwyd aansienklik laer as tydens vorige vlae.
Drake onttrek aan Grammy-benoemings
Daar is geen verduideliking uit Drake se kamp gegee vir sy versoek nie.
Wouter Kellerman weer vir Grammy benoem
Kellerman het in 2014 ʼn Grammy-toekenning gewen en is in 2015 ook benoem.
Foto’s: Rekords spat op Grammys
Noah Cyrus se rok is op sosiale media vergelyk met alles van ʼn enorme oester tot ʼn duvet en ʼn opgefrommelde snesie.
Grammys, Oscars uitgestel
Die Grammy-musiektoekennings en die Oscars-prysaand sal nou eers later vanjaar plaasvind.
Beyoncé, Taylor Swift neem voortou met Grammy-benoemings
Dié toekenningsgeleentheid word op 31 Januarie 2021 in die Staples-sentrum in Los Angeles aangebied.
Stigter van Ladysmith Black Mambazo sterf
Die groep het sedert sy stigting nie minder nie as vyf Grammys gewen.
Mode: Die blinkste Grammys nóg
Bekendes soos Alicia Keyes, Danielle Jonas, Heidi Klum, Priyanka Chopra Jonas en Lana Del Rey het almal lang blink aandrokke gedra.
Grammys 2020: Billie Eilish, Lizzo maak skoonskip
Lizzo het die aand geopen en het haar vertoning aan die basketbalspeler Kobe Bryant opgedra.
Hier is vanjaar se Grammy-benoemings
Vanjaar het Ariana Grande, Billie Eilish en Lizzo verskeie benoemings gekry.
Foto’s: Sterre mooi getooi vir die Grammy-toekennings
Miley Cyrus, Lady Gaga en Janelle Monáe is as van die besgeklede sterre aangewys.
Grammy-benoemings bekend gemaak
Die benoemings vir die 61ste jaarlikse Grammy-toekennings is Vrydag aangekondig.
Foto’s: Wit rose deel van modes by Grammy-toekennings
Die sterre, wat in ontwerpersklere op die glanstapyt gepronk het, het spierwit rose gedra.
Grammy-benoemings vir 2018 bekend gemaak
Die benoemings vir die 60ste jaarlikse Grammy-toekennings is Dinsdag aangekondig.
[Foto’s] Adele breek Grammy in helfte, en meer
Die Britse sangeres Adele het Sondag geskiedenis op die Grammy-verhoog gemaak toe sy haar beeldjie in die helfte gebreek het om dié toekenning met Beyoncé te deel.
Adele swaai septer by 2017-Grammy-toekennings
Hoewel Beyoncé die mees benoemde kunstenaar vir die aand was, het Adele uiteindelik die septer geswaai nadat sy die meeste toekennings ingepalm het.
Suid-Afrikaner stap weg met ʼn Grammy
Die Suid-Afrikaanse fluitspeler en komponis, Wouter Kellerman het gister tydens die 57ste Grammy-toekennings weggestap met die prys vir die beste New Age-album van die jaar, Winds of Samsara.