Die popster het Sondagaand geskiedenis gemaak deur haar 39ste toekenning by dié geleentheid in te palm.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "musiektoekennings"
American Music-pryse: Taylor Swift en Lionel Richie maak geskiedenis
Dié geleentheid het deur die jare ook vir ʼn paar ikoniese rooitapyt-oomblikke gesorg en vanjaar was geen uitsondering nie.
Sangeres maak skoonskip by MTV EMA-toekennings
Nsikayesizwe Ngcobo het ook die eerste Suid-Afrikaanse hip-hop-kunstenaar geword om SA op dié internasionale verhoog te verteenwoordig.
Sama-nominasies: Afrikaanse dirigent bekoor in twee kategorieë
Franco Prinsloo is dirigent van die Vox Chamber Choir én die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia se koor.
Foto’s: Rekords spat op Grammys
Noah Cyrus se rok is op sosiale media vergelyk met alles van ʼn enorme oester tot ʼn duvet en ʼn opgefrommelde snesie.
Nuwe Afrikaanse musiektoekennings vind dán plaas
“Ons wil erkenning gee aan Afrikaanse kunstenaars volgens slegs een kriterium; dit moet suiwer oor gehalte gaan en niks anders nie.”
Video: Ghoema-wenners vertel oor goue aand
Die wenners van die gesogte Ghoema-musiektoekennings het Sondagaand hul opwinding met Maroela Media gedeel. Kyk hier wat sê Juanita du Plessis, Steve Hofmeyr, Jo Black en Elandré oor hul toekennings – én kyk uit vir die blapse!
Ghoema-toekennings 2018: Jo Black maak skoonskip
Die groot wenner van die aand was Jo Black. Geliefde Afrikaanse sangers soos Caroline-Grace, Kurt Darren en Riana Nel het almal ʼn draai op die glanstapyt gemaak.
Ghoema’s 2018: Sterre gaan vanaand vir goud
Die Ghoema-musiektoekennings word vanaand regstreeks vanuit die Theatre of Marcellus by Emperors Palace op kykNET, DStv-kanaal 144, gebeeldsaai. Willem Botha en Jo Black open die geleentheid.
Ghoemas 2018: Hier is die benoemings
Kunstenaars soos Elandré, Jo Black, Elvis Blue, Steve Hofmeyr, Karlien van Jaarsveld en Irene-Louise van Wyk is almal vir dié gesogte musiektoekenning benoem.
[Video] Ghoema-wenners praat oor hul toekennings
Maroela Media het op kykNET se blou tapyt gekuier en Ghoema-wenners onder meer gevra om oor die betekenis van dié woord te praat en ook wat hul eerste gedagte was toe hulle as wenners aangewys is.
[Foto’s] Ghoemas 2017: Refentse maak skoonskip
Vanjaar het die Afrikaanse sanger Refentse behoorlik koning gedraai nadat hy met niks minder nie as vier toekennings huis toe is.
Karen Zoid kraai koning met Tempo-benoemings
Die nominasies vir die jongste Huisgenoot Tempo-toekennings is Vrydag bekendgemaak.
Elvis Blue en Van Coke maak skoonskip by Ghoemas
Die Ghoema-toekennings, wat die room van Suid-Afrikaanse musikante vereer, is Maandag tydens ʼn glansgeleentheid by die Johannesburg Teater gehou.
SA sanger vir Grammy benoem
Hy speel al van 11-jarige ouderdom die kitaar en was heeltyd omring deur musiek. “As jy grootgeword het in die kerk, soos ek, dan is daar altyd musiek om jou.”
Pieter Koen kry 2015 SAMA-benoeming
Pieter Koen se album ‘Wat die Hart van Vol Is’ is benoem vir ’n 2015 SAMA-toekenning.
Gaan hulle die Ghoemas wen?
Die Ghoemas word op 24 Maart in Pretoria toegeken en Daantjie vertel wie sy stem vir die gewildste toekennings kry.
Musiek 2014: Hier is die bestes van die jaar
Van die bestes tot die swakstes in Afrikaanse musiek vir 2014. Hier is al die wenners!