“Hierdie mans en vroue plaas hul lewens in gevaar om ons veiligheid te verseker, en tog is hul departement klaarblyklik glad nie bekommerd oor hulle nie.”
Lees meerAlles vir Maandag 14 November 2022
Visserman van George verdwyn in die see
ʼn Golf het hom van die rotse afgeslaan toe hy en ander vissermanne aas wou uithaal.
Kommer of stadion groot skares kan hanteer
Dit is betreurenswaardig dat ʼn multimiljoen rand se fasiliteit tot só mate verwaarloos is.”
Lewenslank vir vrou wat ouma met kaal hande verwurg
Sy het petrol oor die liggaam uitgegooi om die misdaad te probeer verberg.
MRK gaan nou hof toe oor Malema
“Die besluit om in die hof voort te gaan, eerder as om verder ondersoek in te stel, is geneem weens die kommissie se kommer vir dit wat blyk baie ernstige dreigemente van geweld te wees.”
ToekomsVenster: Deur die bril van Sy bloed
Wanneer ʼn mens God in al sy genadige ontferming raaksien, begin jy ook anders na die mense rondom jou kyk.
Vermiste man het lodge dalk nooit verlaat
Duikspanne volg tans leidrade op in en om die Vaalrivier wat verby die Henbase Lodge loop waar Willem Kruger Saterdagaand ʼn ramparty bygewoon het.
Luister: Kampioenskap ontgin plaaslike talent al vir 25 jaar
Dr. Ellen Roux verduidelik hoe die koring van die kaf in die uitvoerende kunste geskei word.
Bokgabo se ‘moordenaar’ laat vaar borgtogaansoek
Klein Bokgabo Poo is intussen die afgelope week ter ruste gelê, maar van haar liggaamsdele word steeds vermis.
Paar ‘kopkrapvrae’ in chemie-vraestel
“Die manier hoe hulle die vrae gestel het, het jou dieper laat dink.”
Wen: Vier Kersfees saam met kykNET
Twee gelukkige lesers kan elkeen ʼn stel kaartjies vir ʼn gesin van vier lede na die kykNET Kersfeesspel wen.
Dié sportmotor dans soos jy hom lei
Hierdie is pure sportmotor. Laag en plat met ʼn lang kap en ʼn enjin wat lekker brul.
Talle SA’ners sien ‘geen probleem’ om banke te bedrieg
Meer as 40% van Suid-Afrikaanse verbruikers dink dis “oukei” om versekeringseise op te blaas of hul inkomste op aansoeke vir lenings te oordryf, het ʼn onlangse meningspeiling bevind.
Beelde van leiers vind tuiste in trekroetetuin
Die beelde van Retief en Maritz is op die herdenking van Retief se geboortedag, 12 November 1780, onthul.
Beurtkragfase verhoog
Eskom is genoodsaak om fase 3-beurtkrag in te stel weens die “hoë aantal eenhede wat onklaar geraak het” en “noodopwekkingsreserwes wat uitgeput is”.
Geskenkidees spesiaal vir jou ma
Maroela Media se aanlyn winkel, Die Koöperasie, het spesiaal vir Kersfees ʼn paar geskenke uitgesoek waarmee jy jou ma of die vrou in jou lewe kan bederf. Dis mos nou stukke beter as net nóg ʼn roompie of pantoffels.
Nóg dalk gou aangekeer vir moord op Papapavlou
Simone Papapavlou en Patricia Lee Smith sou Maandag in die hooggeregshof in Polokwane verhoor word.
Aitsas 2022: Jou laaste kans om te stem
Lede van die publiek het nog tot 16 November geleentheid om vir hul gunstelinge te stem.
Byna R3,8 miljoen vir ʼn paar ou plakkies
“Met Birkenstocks het hy nie soos ʼn sakeman gevoel nie – hy het die vryheid gehad om kreatief te dink.”
Kaapse gemeenskap soek saam oplossings vir kragkrisis
“Gemeenskappe moet saamwerk om innoverende oplossings vir die voortslepende energiekrisis te vind om sodoende volhoubare gemeenskappe te bou.”