“Dit is ’n nagmerrie. Motoriste moet met ’n groot ompad ry. Motoriste is ongeduldig, gefrustreerd en druk dan by mekaar in en verontagsaam verkeersligte.”
Alles vir Maandag 14 November 2022
Bethlehem herstel steeds ná vloedwaters
“Dit gaan swaar hier omdat soveel ondernemings nie sonder water met hul bedrywighede kan voortgaan nie. Dieselfde geld vir hospitale en versorgingseenhede.”
Sangeres maak skoonskip by MTV EMA-toekennings
Nsikayesizwe Ngcobo het ook die eerste Suid-Afrikaanse hip-hop-kunstenaar geword om SA op dié internasionale verhoog te verteenwoordig.
Resep: Eenbak-hoendergereg in romerige tamatiesous
Hierdie hoendergereg sal alte fraai op jou etenstafel pronk.
Verkeersbeampte kry op sy neus oor omkoopgeld
Die voormalige verkeersbeampte se verweer is dat hy koeldrank wou hê om sy dors te les, aangesien dit volgens hom ’n warm dag was.
Anrich kan darem met bestes saamgesels
Anrich Nortjé was die Proteas se beste speler in Australië en die 28-jarige snelbouler is in die span van die toernooi opgeneem.
Boek: Vyf vriende, hope avonture
Die skrywer Enid Blyton is een van die gewildste en mees vertaalde kinderboekskrywers wêreldwyd.
Groot soektog na man wat glo op pad vermis raak
Willem Kruger (29) het glo vroeg Sondagoggend uit Morgenson vertrek waar hy ʼn ramparty bygewoon het.
Fleetwood in trane ná tweede oorwinning
Christiaan Bezuidenhout (72) het die toernooi as die voorste SA speler afgesluit nadat hy en Sebastian Soderberg (67) op -7 die vyfde plek gedeel het.
Woord: treusel
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “treusel”.
Wenners: Fees ʼn eerste langs én op die water
Vyf gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie na die TopWineRoots Laailou Musiekfees wen.
Vrou oorleef haai-aanval in Amerika
“Ek het afgekyk en gesien hoe die haai my bobeen byt.”
Sepiegids: Rian verras vir Koos in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ het ’n koerantberig die hele Ruiterbosch op hol en in ‘Diepe waters’ wil Sanet onmiddellik emigreer.
‘SEB bly,’ sê Ramaphosa
“Hierdie wet bly van krag as een van die mees transformerende stukke wetgewing vanuit ʼn demokratiese Suid-Afrika.”
Russell glimlag breed in Brasilië
Sy Mercedes-spanmaat, Lewis Hamilton, het tweede oor die wenstreep gejaag en die span is nou binne trefafstand van Ferrari op die vervaardigerspunteleer.
Intercape kap minister oor langafstandbusse se veiligheid
Hoewel Intercape wel ʼn aksieplan deur die LUR vir vervoer in die Oos-Kaap verwelkom, is hy bekommerd oor die inhoud en uitvoering van dié plan.
Vrou uit motorwrak op N1 gesny
Die motor het op die N1 in Centurion gerol ná ʼn botsing met ʼn afleweringsvoertuig.
Polisielid as nuwe ‘Idols’-wenner gekroon
“Hy het aan duisende beamptes bewys dat harde werk, vasberadenheid en deursettingsvermoë die fondament van ʼn suksesvolle mens is.”
Oos-Kaapse landdros vermoor
Verdagtes in ’n wit Ford Ranger het op die gesin se voertuig losgebrand.
Gedagte vir die dag: Om God Vader te noem
God het hom geantwoord: “Ek is soos wat Ek is. Sê maar net vir hulle: ‘Ek Is’ het my na julle toe gestuur.” (Eksodus 3:14)