Woord: treusel

Argieffoto. (Foto: Ben White/Unsplash)

Woord:
treusel

Betekenis:
stadig werk; talm: maar so deur die dag treusel.

Sinonieme:
draai, draal, drentel, hengel, luier, seur, sleur, sloer, talm, teem, wag

Bronne: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT), VivA-aanlyn

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Piet ·

Skattie, waar gaan jy heen? Ek gaan bietjie treusel by die vaaldam…..

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.