Wenners: Fees ʼn eerste langs én op die water

Corné Pretorius. (Foto: Verskaf)

Vyf gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie na die TopWineRoots Laailou Musiekfees op Saterdag 19 November wen.

Die kompetisie het Sondag 13 November gesluit.

Baie geluk aan Anina Verwey, Paul Loubser, Nicole Wenhold, Ettiene Duvenhage en Charmain de Kock.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.