Sy vergelyk die twee liedjies uit haar eie pen, “Hartswater” en “Dis wat jy doen”, met babas en sê skertsend dit was ‘n moeilike geboorte met albei dié bloedjies.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jennifer Zamudio"
Sama-nominasies: Afrikaanse dirigent bekoor in twee kategorieë
Franco Prinsloo is dirigent van die Vox Chamber Choir én die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia se koor.
Wenners: Jennifer, Riaan op Pta-verhoog te sien
Vier gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie na Jennifer Zamudio en Riaan Grobler se vertoning in Pretoria wen.
Wen: Jennifer, Riaan op Pta-verhoog te sien
Op Vrydag 1 April snoer twee van Afrikaans se gewildste kunstenaars kragte saam om ʼn opwindende konsert in Pretoria op die planke te bring.
Jennifer Zamudio oor ouer word, ʼn langdurige loopbaan en haar pa se wyse woorde
Jennifer Zamudio het vroeër vandeesmaand haar 50ste verjaardag gevier. Sy gesels met Maroela Media oor ouer word, haar 22ste jaar in die musiekbedryf en die wyse woorde van haar oorlede pa wat haar nog al die jare dra.
Verlies inspireer jongste Zamudio-snit
“Ek het die afgelope tyd baie gestoei met die gedagte van verlies. Verlies aan lewe, verlies aan inkomste, verlies aan werk.”
Kyk: Dapper Media maak Jennifer Zamudio se jongste musiekvideo
“Die regte woorde ontbreek om die liedjie ten volle te beskryf, maar dit raak diep aan jou binneste. Dit roer jou met swaar emosie en terselfdertyd ʼn tikkie opgewondenheid.”
Jennifer Zamudio, Riaan Grobler sing saam op sy nuwe album
“ʼn ‘Liefdeshartaanval’ verwys na die pyn wat almal van ons al ervaar het wanneer ʼn verhouding nie uitwerk nie – wanneer dit só pyn dat jy nie weet hoe om dit te beskryf nie.”
Luister: Jennifer Zamudio reeds twee dekades ʼn Afrikaanse musiekliefling
“Dit voel asof ek net nou die dag my 15 Jaar Spesiale Uitgawe-album uitgebring het en hier staan ons vyf jaar later.”
Jennifer Zamudio sing met goue klanke
Haar boodskap aan haar aanhangers is eenvoudig: “Dankie vir elke oor wat luister – julle gee my die geleentheid om te doen waarvoor ek so lief is.”
‘Ons is hard geslaan’, sê Afrikaanse sangeres ná derde tragedie
“Ons familie is hard geslaan deur die dood die afgelope paar maande. Dit breek mens se hart in miljoen stukkies.”
Video: Jennifer Zamudio vertel oor splinternuwe album
Die sangeres Jennifer Zamudio, het pas haar elfde en jongste album, Ongelooflik, vrygestel en vertel dié album se internasionale invloed gaan dit ʼn gunsteling onder aanhangers maak.
[Luister] Jennifer Zamudio stel nuwe enkelsnit bekend
Die sangeres Jennifer Zamudio het vandeesweek haar jongste enkelsnit, “Ongelooflik”, bekendgestel.
Jennifer Zamudio het dubbeldoor-verrassing
Die Afrikaanse sangeres Jennifer Zamudio het ʼn dubbele verrassing om met aanhangers te deel.
Plaaslike sanger finalis in internasionale videokompetisie
Die Afrikaanse sangeres, Jennifer Zamudio, het die weeklikse rondte van die internasionale musiekvideokompetisie gewen waaroor Maroela Media voorheen berig het.
Jennifer Zamudio ook finalis in internasionale videokompetisie
Die Afrikaanse sangeres, Jennifer Zamudio, vier vanjaar nie net 15 jaar in die musiekbedryf nie, maar is ook onlangs deur George Ruiz, die hoof uitvoerende beampte van die wêreldwye sangkompetisie, SuperXtar, versoek om die musiekvideo vir haar liedjie “Sê dit harder” in te skryf.
Luister: Jennifer Zamudio vier 15 jaar in musiek
Jennifer Zamudio vier vanjaar haar 15de jaar in die musiekbedryf en om dit te vier het sy ʼn spesiale album uitgereik met ʼn versameling van haar grootste treffers van die 15 jaar. Maroela Media het met haar daaroor gesels.