Die Blitsbokke speel nou Sondagmiddag uit teen Australië in die halfeind om die vyfde posisie.
Lees meerAlles vir Saterdag 13 Mei 2023
Stormers rook die pyp in Kaapstad
Uitstekende verdediging en ʼn tikkie Manie Libbok-toorkuns het toegesien dat die Stormers vir die tweede agtereenvolgende jaar vir die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gekwalifiseer het.
Curriebekerreeks: Wie gaan tussen topvier eindig?
Dit is maande gelede reeds voorspel dat die spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap (Bulls, Lions, Stormers en Sharks) speel, die Curriebekerreeks kan oorheers wanneer hul topspelers beskikbaar is.
Ses sterf in busongeluk in Mosselbaai
Minstens ses persone is Saterdag in die vroeë oggendure oorlede tydens ʼn ongeluk tussen twee busse op die N2 naby Mosselbaai.
De Rustica se olyfolie beste ter wêreld
Hoewel Spanje meer as die helfte van die wêreld se olyfolie produseer, het Suid-Afrika vanjaar koning gekraai by ʼn internasionale olyfolie-kompetisie.
Mengeldrankiemeester hou SA se naam hoog
Molonyama het reeds 13 jaar gelede deel van die bedryf geraak en het sedertdien internasionale ondervinding in Ibiza, die Verenigde State en Dubai opgedoen.
Van slaggate tot skoonmaak; Vanrhynsdorpers help sélf
“Dit het tyd geword vir die hele gemeenskap om hande te vat en saam te werk. Dit help nie meer om ʼn wanfunksionele munisipaliteit te blameer nie.”
Toulouse-sewes: Blitsbokke pak Poemas
Dit sal nie maklik wees teen die Argentyne nie, wat voor die Blitsbokke op die punteleer is.
Besit self Paul Krugerhuis vir (net) R214 miljoen
Die Krugerhuis in Switserland, waar oudpres. Paul Kruger gesterf het, soek ʼn nuwe koper. En benewens ʼn asemrowende uitsig en luuksheid, kom die villa ook met ʼn interessante geskiedenis.
Luister: Nuwe musiek wys Jennifer Zamudio se skryfvernuf
Sy vergelyk die twee liedjies uit haar eie pen, “Hartswater” en “Dis wat jy doen”, met babas en sê skertsend dit was ‘n moeilike geboorte met albei dié bloedjies.
Skote klap buite klubrugbywedstryd in Mamelodi
“Dit is net genade van die Here dat ons veilig is.”
PE-polisie slaan toe op perlemoenstropers
Verskeie inligtinggedrewe operasies is vandeesweek uitgevoer wat gelei het tot die inhegtenisneming van verdagtes en die beslaglegging van perlemoen en toerusting ter waarde van miljoene rand.
Wynbedryf besorg oor wapenskandaal
“Hierdie beweringe kan ʼn wesenlike risiko inhou vir die wynbedryf in terme van toerisme, voortgesette wynuitvoere én ons reputasie as geloofwaardige rolspeler in die internasionale handelsomgewing.”
Vyf resepte om jou ma op Moedersdag mee te bederf
Gee vir Ma ’n blaaskans en berei een van hierdie heerlike geregte dié Moedersdag voor.
Polisiesersant oorleef skietaanval
ʼn 43-jarige polisiesersant het ternouernood aan die dood ontkom toe drie gewapende mans hom Vrydagoggend op pad werk toe aangeval het.
Springbokspan: Min veranderings, Dan du Plessis dalk die verrassing
Die enigste werklike verrassing kan die insluiting van Dan du Plessis, balvaardige senter van die Stormers, in Frans Steyn se plek wees.
Aiden se Sunrisers móét nou wen
Die Sunrisers Hyderabad speel vandag teen die Lucknow Super Giants en die spanpraatjies kan waarskynlik in vier woorde opgesom word: Wen. En wen góéd.
Duitsland onthul yslike wapenpakket vir Oekraïne
Dit is Duitsland se grootste skenking nog sedert die oorlog begin het.
Novak vuur nog nie op alle suiers
Ondanks ʼn spul ongedwonge foute in die eerste stel het Novak Djokovic steeds ʼn manier gevind om met Tomas Etcheverry in Rome af te reken.
Juwelierswarewinkel helder oordag in Pietersburg beroof
Die verdagtes het juweliersware uit vertoonkaste en die kluis gehaal en duisende rand kontant gebuit.