Soorte resepte:

Vyf resepte om jou ma op Moedersdag mee te bederf

Gee vir Ma ’n blaaskans en berei een van hierdie heerlike geregte dié Moedersdag voor.

Biltong-braaipakkie

Help Pa om dié roosterkoeke voor te berei. Gooi dit op die vuur saam met heerlike braaivleis, en siedaar – ’n heerlike familie-ete spesiaal vir Moedersdag!

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Steri Stumpie-sjokolademousse

Hark jou gunsteling melkskommeldrankie nader om Ma met dié heerlike sjokolademousse te bederf.

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Foto ter illustrasie. (Foto: Klara Avsenik/Unsplash)

Warm witsjokolade

In hierdie koue sal Ma beslis ’n heerlike warm drankie waardeer.

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Foto ter illustrasie (Foto: Kaouther Djouada/Unsplash)

Ontbytbroodjies

Hierdie broodjies is die perfekte gereg om jou ma met ontbyt in die bed te bederf.

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

‘Net Koffie’ se beker-koffiekoek

Hierdie soetdingetjie is lekker maklik om te maak en sal perfek wees om Moedersdag mee af te sluit.

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.