Japan het intussen ook sy eerste geval aangemeld van ʼn persoon wat weer met die koronavirus besmet is ná sy vroeër gesond verklaar is.
Lees meerAlles vir Donderdag 27 Februarie 2020
Cele moet opskud met nuwe Opod-hoof, sê komitee
Die portefeuljekomitee oor polisie het minister Bheki Cele gemaan om die proses te versnel om ʼn nuwe hoof vir die Onafhanklike Polisiedirektoraat (Opod) aan te stel.
138 politieke partye dalk gederegistreer
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het 138 politieke partye geïdentifiseer wat moontlik gederegistreer kan word.
Biden laat vaar bewerings oor ‘inhegtenisneming’ in SA
ʼn Beampte in Joe Biden se veldtog om die president van Amerika te word, het toegegee dat Biden nie in die 1970’s in Suid-Afrika in hegtenis geneem nie.
Oud- binnelandse sake-amptenare gevonnis
Twee voormalige beamptes van die departement van binnelandse sake is gevonnis op aanklag van bedrog, korrupsie en dwarsboming van die gereg. Minister Aaron Motsoaledi het die vonnisse verwelkom.
Ocean View: Vier huise brand; twee vas oor moord
Twee mans, onderskeidelik 19 en 27 jaar oud, is in hegtenis geneem ná ʼn sewejarige meisie en 31-jarige man in die kruisvuur van bendes gesterf het.
ToekomsVenster: Een wolskapie op ’n keer
Kom ons aanvaar die uitdaging en hou die “skapies” in ons omgewing aan die lewe.
Joubertina-moord: Man verskyn in hof
Die twee vroue is in ʼn apteek op die dorp aangeval, na bewering deur die vermoorde se vervreemde man.
Die wêreld in foto’s – 27 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Student vas oor antiretrovirale middels
Die verdagte se rugsak is deursoek en daar is op 1 025 antiretrovirale tablette afgekom.
Liggaam gevind ná boot by Oudekraal omslaan
Die soektog na nog ses mense is in dié stadium drieledig.
Sementtrok ploeg deur tientalle motors
Groot skade is aangerig toe ’n vragmotorbestuurder vroeër vandeesweek glo beheer oor sy voertuig in Roodepoort, Johannesburg, verloor het. Die vragmotor het in die motors…
Liefde taan vir ‘Boer soek ʼn vrou’-paartjie
“Dit is glad nie lekker nie.”
Spar-baas kap terug ná KVBA-uitspraak
Die Giannacoupolous-groep voer aan die Spar-hoofkantoor en -gilde sit agter die “vlaag aanvalle” op hom.
Dalk die kwaaiste babatjie ooit?
Die internet gons oor ʼn foto van ʼn “kwaai babatjie” wat gebruikers lekker laat lag.
Luister: Jennifer Zamudio reeds twee dekades ʼn Afrikaanse musiekliefling
“Dit voel asof ek net nou die dag my 15 Jaar Spesiale Uitgawe-album uitgebring het en hier staan ons vyf jaar later.”
Protea-vroue gereed vir ’n Thai-uitdaging
“Suid-Afrika is die span met die beste spelpeil in die groep.”
Polisie soek ma in internasionale ontvoeringsaak
Michelle Estran se driejarige seuntjie is vermoedelik by haar.
Resep: Bessie-smoothie
“Vir diegene wat effe skrikkerig is vir ʼn groen smoothie is hier ʼn ‘veiliger’ opsie in die vorm van ʼn vriendelike pers, bessie-weergawe.”
Aswoensdag: Tyd vir Goeie Nuus
Sy koms en opstanding uit die dood rig ons lewe en die ritme daarvan. Dit rig ons op Hom wat oor al ons krisisse, selfs sonde en dood, triomfeer en die lewe red.