Nadat die Pretorianers die afgelope Woensdag die Kaap met ’n klinkende Curriebeker-oorwinning blou geverf het, het die Stormers vandag die bordjies op Loftus Versfeld verhang.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Januarie 2022
VRK-reeks: Sharks wen in die Leeukuil
“Tog was daar baie om oor te gesels vir die 2 000 toeskouers wat op Ellispark was, want daar was heelwat opwinding.”
Laboratorium-apies ontsnap ná ongeluk
Die vragmotor het 100 apies na ‘n laboratorium vervoer toe dit in ‘n ongeluk betrokke was.
Inwoners wil Bloem weer laat blom
’n Gemeenskapsprojek beoog om weer honderde roosbome in Bloemfontein se strate en parke te vestig.
Brand by Ou Kaapseweg onder beheer gebring
ʼn Brand wat Saterdag op Ou Kaapseweg in die Silvermine-gebied in Kaapstad uitgebreek het, is onder beheer gebring.
Slanghoekvallei bied stilte vlakby die snelweg
Elke keer as ons in die Slanghoekvallei, binne die Breedekloof-wynvallei, gaan kuier, is daar iets nuuts aan’t gebeur. Hierdie somer se kuier was geen uitsondering nie, skryf Maryke Roberts.
‘Ek is net Lisa’
“Ek is nou nie Kim Kardashian nie – ek is net Lisa – ek is net daardie meisie van Potch af.”
Twee seuns sterf dae ná mekaar by Potch-dam
Paramedici is vandeesweek twee keer na dieselfde steengroefdam in Ikageng, Potchefstroom ontbied.
Wêreldwye tekort aan koffie laat pryse styg
Verskeie uitdagings in Brasilië, asook wêreldwye verskepingsprobleme, het ʼn tekort in die beskikbaarheid van koffie veroorsaak.
Video: ‘Dis altyd tyd om te braai, man!’
‘n Bietjie sneeu skrik hom nie af nie.
Australiese Ope: Russiese vaal seun al hoe meer na vore
Die Rus Daniil Medvedev, asook die Griek Stefanos Tsitsipas, het Saterdag in Melbourne albei tot die vierde ronde van die mansenkelspel van vanjaar se Australiese Ope-tennistoernooi deurgedring.
Internasionale oorsig: Meer lande kies om met Covid-19 saam te leef
Die Britse minister van gesondheid, Sajid Javid, het ook die afgelope week gesê dat Covid-19 nie uitgewis kan word nie en dat die Britse regering nou volledig daarop gefokus is om met die siekte saam te leef.
Britse regering genader oor Kaapse onafhanklikheid
“Die mense van die Wes-Kaap het ‘n reg om ʼn funksionele demokrasie te hê. Dit sluit die reg in om demokraties te besluit of hulle deel wil bly van Suid-Afrika, en of hulle oor hul onafhanklikheid wil onderhandel.”
Vrou ‘vasgevang in eie liggaam’ ná inenting
Jean van Vuuren word ná vyf maande steeds in die intensiewesorgeenheid van ʼn hospitaal behandel.
Skool se adjunkhoof doodgeskiet
“Sy was ʼn hardwerkende en toegewyde onderwyseres wat geliefd was onder die skoolgemeenskap.”
Skeepswrak spoel weer uit in Kaapstad
“Die enigste risiko is as lede van die publiek daarop gaan probeer klim of stukke daarvan gaan probeer verwyder.”
Minstens 70 sterf in lugaanval op Jemen
“Dis [in hierdie stadium] onmoontlik om te weet hoeveel mense gesterf het.”
Absa-hoë verdink van R103 miljoen se diefstal
ʼn 30-jarige man bly in aanhouding ná hy in hegtenis geneem is op aanklag van diefstal van R103 miljoen van Absa.
Klofies is Gauteng se twee toppresteerders
Dié twee slimkoppe het saam 19 onderskeidings behaal.
Emfuleni keer vir paaltjies oor krag
Inwoners van Emfuleni in Gauteng is keelvol vir leë beloftes oor dienslewering en gaan munisipale amptenare nou in hul persoonlike hoedanigheid vir pligsversuim begin aanspreeklik hou.