Bheki Cele, minister van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, het Vrydag gesê ʼn nuwe span ervare polisiebeamptes en staatsaanklaers is aangestel om politieke moorde in KwaZulu-Natal te ondersoek.
Lees meerAlles vir Vrydag 3 Augustus 2018
Pietermaritzburg-stadsbestuurder se skorsing verwelkom
Politieke partye in die Msunduzi-munisipaliteit (Pietermaritzburg) het die skorsing van stadsbestuurder Sizwe Hadebe verwelkom.
Facebook nie beskikbaar vir gebruikers nie
Die sosialemedianetwerk Facebook was Vrydagaand vanaf omstreeks 18:15 nie beskikbaar vir gebruikers nie.
Gauteng-skole: Só maak jy as plasing foutief is
Solidariteit se Skoleondersteuningsentrum (SOS) moedig ouers en skole aan om dié organisasie te kontak indien die departement se plasing van leerlinge by Gautengse skole foutief is.
23 skoliere beseer tydens KZN-ongeluk
Minstens 23 kinders, tussen vyf en 14 jaar oud, is Vrydagmiddag beseer tydens ʼn ongeluk in Klaarwater, KwaZulu-Natal.
Plasings vir 2019 begin by Gauteng-skole
Die departement van onderwys in Gauteng het Vrydag gesê die plasings vir graad 1- en graad 8-leerders vir 2019 het reeds begin.
ToekomsVenster: Somtyds heeltemal alleen
Die troos is dat daar ’n adres is waarheen jy kan vlug wanneer daardie alleenheid jou tref. God wag vir jou. Vertel Hom wat in jou lewe aangaan. Hy verstaan.
Huis Davidtsz: Só kan jy help
Lees hier wat jy kan doen om inwoners by Huis Davidtsz in Pretoria se middestad te help:
Natasha Mans-moord: ‘Net span al nouer’
Die private speurder het gesê daar is nog twee dinge wat hy besig is om op te volg en wat moontlik met die ondersoek kan help. ‘n Beloning is intussen ook uitgeloof.
Plaaslike dokumentêr oor renosterstropery vereer
ʼn Suid-Afrikaanse dokumentêre rolprent, wat handel oor renosterstropery, het die Green Tenacity-prys op die agtste jaarlikse San Francisco Green-rolprentfees ontvang.
Jennifer Zamudio sing met goue klanke
Haar boodskap aan haar aanhangers is eenvoudig: “Dankie vir elke oor wat luister – julle gee my die geleentheid om te doen waarvoor ek so lief is.”
Petrus Scholtz se liggaam glo eers in vrieskas
Sy hande en voete was met ʼn nylontou vasgebind en sy kop was met kleefplastiek bedek.
‘Superman’ (10) laat spat Phelps-swemrekord
“Meeste mense het my net altyd Clark genoem, maar nou noem hulle my Superman.”
Bekendstelling: Toyota knap sy Aygo en C-HR op…
Toyota knap sy Aygo en C-HR op…
Gestremdes lê duisende kilometers af vir bewusmaking oor prostese
“Ek het al meer as 12 000 km afgelê om bewusmaking te skep.”
Curriebekerspan berei in Frankryk voor
Soos die Suid-Afrikaanse Superrugbyspanne meermale doen, gaan ʼn Curriebekerspan nou ook oorsee vir die plaaslike reeks voorberei.
Die wêreld in foto’s – 3 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Geliefde ‘kommentator, mentor, legende’ sterf
Hy is Donderdagoggend by sy dogter se huis in Melville, Johannesburg, dood.
Grondbesetter aan boer: ‘Die president het gesê ons moet praat’
“Die landbou oorleef die politiek en ons landbou sal ook die politiek oorleef maar politici, wit of swart of bruin, moet hulle neuse daaruit hou.”
Malema se sekuriteitsbaas aangekla
“Snyman is ’n omstrede persoon wat na bewering by verskeie geleenthede in die verlede met die gereg gebots het.”