Huis Davidtsz, die tehuis vir bejaardes in Pretoria se middestad wat al byna ’n jaar lank sporadies onder personeelstakings gebuk gaan, gaan met onmiddellike inwerkstelling tydelik ontruim word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Huis Davidtsz"
Huis Davidtsz: ‘Bejaardes bly die eerste prioriteit’
Die inwoners van Huis Davidtsz is tans versorg, kry genoegsame kos en die tehuis is skoon.
Huis Davidtsz: ‘Dit mag nie weer gebeur’
Leonora Strydom, bestuurder van Huis Davidtsz, sê sogenaamde arbeidsgeskille word gebruik as ʼn dekmantel vir politieke gewin en publisiteit vir die EFF.
LUR gaan Huis Davidtsz besoek
Sedert Woensdag is slegs ʼn senior suster en enkele verpleegsters toegelaat om die sowat 150 inwoners slegs sekere basiese versorging te gee.
Tydelike skikking by Huis Davidtsz bereik
Sake by Huis Davidtsz in die Pretoriase middestad het voorlopig na normaal teruggekeer nadat stakende werkers ‘n tydelike skikking met die sentrumbestuur bereik het. Die…
Huis Davidtsz: Só kan jy help
Lees hier wat jy kan doen om inwoners by Huis Davidtsz in Pretoria se middestad te help:
Huis Davidtsz: Situasie benard, vrywilligers benodig
Die vrywilligers van Solidariteit Helpende Hand kon teen 11:50 Vrydagoggend steeds nie daarin slaag om toegang tot Huis Davidtsz te kry om bejaardes en verswakte volwassenes in dié tehuis te help nie.
Dringende hofbevel vir toegang tot Huis Davidtsz bekom
Een van die inwoners met wie Maroela Media gepraat het, sê hy het gisteraand in sy rolstoel geslaap omdat daar niemand was om hom tot in sy bed te help nie.
Huis Davidtsz: Bejaardes lê hulpeloos weens onrus
“Jy kan nie bejaardes slagoffers maak van arbeidsonderhandelinge wat misluk nie, dit is fataal.”
Betogers maak amok by Pta-ouetehuis
“Van die mense het die ouetehuis binnegegaan en van die personeel uitgejaag en weier sedertdien dat hulle teruggaan in die gebou om na die bejaardes om te sien.”