AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering se besluit verwelkom om nie te appelleer teen die Suid-Gautengse hooggeregshof se uitspraak om Grace Mugabe se diplomatieke immuniteit ter syde te stel nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 Augustus 2018
Pap band lei tot kapers se ondergang
Die bordjies is Donderdag behoorlik teen kapers verhang toe hul misdaad as gevolg van ʼn pap band aan die lig gebring is.
Geskiedenis wys hoe moeilik dit vir die Lions sal wees
Hoe langer dit aanhou, hoe gouer sal dit ophou
Besluit om duisende by myn af te lê wyd veroordeel
Implats het Donderdag in ʼn verklaring gesê drastiese herstrukturering is nodig om mynbou in ʼn volhoubare toekomstige posisie te plaas.
Dringende hofbevel vir toegang tot Huis Davidtsz bekom
Een van die inwoners met wie Maroela Media gepraat het, sê hy het gisteraand in sy rolstoel geslaap omdat daar niemand was om hom tot in sy bed te help nie.
Man wat dogtertjie ‘per ongeluk’ doodskiet vas vir moord
Die dogtertjie is in haar bobene getref en het op die toneel doodgebloei.
Familielid vas ná seun (5) se moord
Sy liggaam is tussen die as in ʼn ou verbrande gebou aangetref.
ToekomsVenster: Wakker wees
Hoe help gebed jou om in tye van versoeking staande te bly?
Suid-Afrikaner in Engelse oefengroep ingesluit
Nóg ʼn Suid-Afrikaner is Donderdag in die nasionale oefengroep van ʼn oorsese land ingesluit.
Solidariteit aanvaar Eskom-loonaanbod
“Van ons lede het ten spyte van dreigemente van aanranding en dat hul motors en huise aan die brand gesteek sal word, in kragstasies geslaap.”
Vaalrivier-ramp met aktivisme, strafregtelike klagtes en rehabilitasie gepak
“Die besoedeling in die Vaalrivier is strafregtelik strafbaar en dit gebeur landswyd in ander riviere ook.”
Die wêreld in foto’s – 2 Augustus 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Gewilde SA-groep open vir Guns N’ Roses
Die groep het nege albums vrygestel en is vir vyf Sama-toekennings vir beste rockgroep benoem.
Twee sakemanne dood ná rowers losbrand
Die polisie het die slagoffers as Brett Pope en Kobus Fourie geïdentifiseer.
Video: Brug het toeriste gaande
Foto’s van die brug het onlangs soos ʼn veldbrand op sosiale media begin versprei.
Pastoor, medepligtiges dán verhoor oor mensehandel
Hy het glo kerke in Port Elizabeth, Kaapstad, Johannesburg en die Verenigde Koninkryk bestuur, en glo meer as 30 meisies en vroue van verskeie takke van dié kerke na ʼn huis in Umhlanga geneem waar hy hulle glo seksueel misbruik het.
Ons geld moet weer Afrikaans praat
Ons moet Afrikaans weer deel van die hoofstroomekonomie maak. Navorsing het getoon dat ʼn taal sonder ekonomiese waarde se toekomskanse al skraler word.
Nuwe vennootskap ʼn belegging in Afrikaans
Die Solidariteit Beweging het Donderdag aangekondig die organisasie sluit ʼn nuwe vennootskap met die korttermynversekeraar Virseker met die doel om aandeelhouers te word. Die vennootskap beoog om nóg miljoene rande in die toekoms van Afrikaans te belê.
4 dood ná motor in ongelukstoneel inploeg
Beseerdes het verspreid rondom die wrakke op die grond gelê.
Luister: ‘Stroomop skyn ʼn lig op die innerlike krag van vrouwees’
“Ons ondersoek wat gebeur as mens dan temas soos selfontdekking, selfaanvaarding en vergifnis saamvoeg, want eers wanneer daai drie dinge bymekaarkom, kan ware genesing plaasvind.”