Drie bejaardes is dae uitmekaar by twee ouetehuise in Pietermaritzburg vermoor.
Alles vir Donderdag 2 Augustus 2018
Podlitiek: ANC-jeugliga byt in die stof en ’n halfmiljoen gewere teen die SAPD
Daniël Eloff en Paul Maritz gesels saam met die gasaanbieder, Daniel du Plessis, oor ’n paar goeie hofuitsprake wat verlede week gelewer is, die ANC-jeugliga se likwidasie, en die nuutste oor wapenlisensies in Suid-Afrika.
Boekresensie: Kop in die wolke in Kromkieriefontein
Dis ’n heerlike anderste storie – een wat die jong leser uitdaag om nie net op die alledaagse en die hier en nou te fokus nie, maar om ook te waag om te droom.
Klag gelê teen ‘wit man’ op Malema-skietvideo
“Die skare wat potensieel in gevaar was, is swart. Die bedoeling van die wit man was baie duidelik – dat skade aan swart mense gedoen moet word.”
Ramaphosa wil Jiba, Mrwebi ondersoek
Ramaphosa het Jiba en Mrwebi versoek om teen 10 Augustus redes te verskaf waarom hulle nie geskors moet word hangende die ondersoeke teen hulle nie.
Spoedboete – want hulle ry te stadig!
Twee bestuurders is beboet omdat hulle stadiger as die minimumspoed op die snelweg gery het.
Vicki Momberg hoor oor borgtog
Vicki Momberg se aansoek om borgtog is Donderdag aangehoor.
Taalgebruik: Deelteken
Koöperasie of ko-operasie? Taaltoffie ondersoek die gebruik van ‘n deelteken en koppelteken in woorde met voorvoegsels van klassieke herkoms.
Ou hoof weer by SA Express aangestel
Die BLO het SA Express se vlerke vroeër vanjaar geknip, maar verlede maand toestemming gegee om sy vlugte te hervat nadat ʼn bedryfsertifikaat weer aan die lugredery toegeken is.
Vakbond sê #BoikotGautrain
Die vakbond beweer volgens ʼn sogenaamde “geheime kontrak” moet ʼn sekere Franse konsessiehouer glo vir 15 jaar die winste van Gauteng se eerste sneltreindiens kry.
Is Dyantyi beseer of weggelaat vir eindstryd?
Een van die twee veranderinge aan die Lions se opdrafspan wat verlede week in die halfeindstryd met die Waratahs klaargespeel het, laat ʼn mens effens kopkrap.
Leon van Nierop se resensie: Charming
Gesinsvermaak waar kleuters die botoon voer en die versnaperings net so belangrik is as die vrolike gebeure op die skerm!
Huis Davidtsz: Bejaardes lê hulpeloos weens onrus
“Jy kan nie bejaardes slagoffers maak van arbeidsonderhandelinge wat misluk nie, dit is fataal.”
Implats gaan duisende werkers aflê
Implats het Donderdag in ʼn verklaring gesê drastiese herstrukturering is nodig om mynbou in ʼn volhoubare toekomstige posisie te plaas.
MotoGP: Marquez slaan die kitaar
Die groot vraag op almal se lippe is of daar enige jaer is wat die oorheersing van Marc Marquez (Repsol Honda) kan elimineer.
Leon van Nierop se resensie: The Guernsey Literary and Potato Peel Pie Society
Hierdie rolprent is een van die min waarna die hele gesin kan kyk, Oupa en Ouma ingesluit, en wat niemand kan aanstoot gee of wat te intens raak nie.
Kan Crockett se weglating die Crusaders byt?
Dit was op die oog af ʼn maklike besluit vir die Crusaders-afrigter, Scott Robertson, om sy span te kies vir Saterdag se Superrugby-eindstryd teen die Lions in Christchurch. Tog het hy slapelose nagte daaroor gehad.
Bekendstelling: Gewilde Ford-buksie vernuwe
Ons het so pas ʼn paar honderd kilometer in hul opgeknapte buksie in die Natalse Middelland afgelê … en ek moet bieg, ek is regtig beïndruk, skryf Brendon Staniforth.
Resep: Geroosterde calamari met Viëtnamese doopsous
Skep vandag iets eksoties uit alledaagse bestanddele.
‘Donkie’ oorleef soveelste aanslag op lewe
Die Wes-Kaapse polisie het bevestig ʼn skietvoorval by ʼn winkelsentrum in Kuilsrivier het tot die dood van een mens gelei terwyl nog iemand beseer is.