Die werknemers betoog teen die aflegging van ongeveer 300 vaste personeellede by die openbare uitsaaier.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ANC-jeugliga"
Girls High antwoord op Jeugliga se eise oor ‘rassisme’
Die jeugliga het geëis dat dié skool se gedragskode hersien word en ʼn onafhanklike party bewerings van rassisme by die skool ondersoek.
DA-leier wen lastersaak van R300 000 teen ANC oor ras
Die leier van die DA in die Vrystaatse wetgewer, dr. Roy Jankielsohn, het ʼn lastereis van R300 000 teen die ANC-jeugliga gewen.
ANC ontbind Jeugliga
Lede van die Jeugliga het Vrydag wéér betoog en die verwydering van die ANC se ringkoppe, wat hulle “bejaard” genoem het, geëis.
ANC-jeugliga wil leierskap ontbind
Lede van die ANC-jeugliga het Dinsdag gesê hulle wil die leierskap van die jeugliga ontbind.
ANCYL-komiteelid bedank ná storm oor k-woord
Sy het glo dié woord gebruik om na ʼn ander lid in ʼn WhatsApp-boodskap te verwys.
Podlitiek: ANC-jeugliga byt in die stof en ’n halfmiljoen gewere teen die SAPD
Daniël Eloff en Paul Maritz gesels saam met die gasaanbieder, Daniel du Plessis, oor ’n paar goeie hofuitsprake wat verlede week gelewer is, die ANC-jeugliga se likwidasie, en die nuutste oor wapenlisensies in Suid-Afrika.
ANCYL bankrot ná versuim om Zille-geld te betaal
Die versuim om die regskoste te betaal het tot gevolg gehad dat die Johannesburgse hooggeregshof ʼn bevel uitgereik het om die ANCYL bankrot te verklaar.
ANC-jeugliga ontwrig Ahmed Kathrada-gedenkdiens
Die ANC-jeugliga het Sondagaand erge ontwrigting by die gedenkdiens van die ANC-strydros, Ahmed Kathrada, in KwaZulu-Natal veroorsaak
Jeugliga van aanhitsing aangekla
Dit volg ná die ANC-jeugliga voornemende Zuma-betogers met sjambokke en ander wapens gedreig het.
ANC-jeugliga eis Gordhan se kop
“Ons soek nou ʼn ander tipe kaliber kader wat die benadering, om banke in Suid-Afrika te beskerm, sal afbreek. Dis nie net Gordhan nie, ons kom vir al die personeel by die tesourie.”
Betogers storm Absa-bank binne
ʼn Paar honderd lede van die ANC-jeugliga het Donderdag buite die Absa-bank in Durban se sakesentrum betoog.
‘Privaatskole word voorgetrek,’ sê ANC Jeugliga
“Hierdie situasie moet verander word omdat dit die idee skep dat private dienste beter is as staatsdienste. Dit bevestig die belangrikheid van geld om ʼn beter opvoeding te kry.”
ANC Jeugliga: ‘ANC het die struggle vergeet’
“Daar is leiers in die ANC wat mal is oor mediadekking ten koste van die ANC. Te veel pratery en te min aksie is die probleem met die ANC.”
‘Neem die wapen op’ nie so bedoel sê ANC-jeugliga
Die ANC-jeugliga sê sy leier, Collen Maine, se uitlatings, dat MK-veterane hulle moet bewapen om pres. Jacob Zuma te beskerm, is buite konteks aangehaal.
‘Besetting van Luthuli Huis sal nooit gebeur’
Die ANC Jeugliga het Vrydag gesê sy lede en ander individue wat mense probeer mobiliseer om Luthuli Huis te beset, moet hul optrede staak, aangesien hulle hulself voordoen as besorgde ANC-lede, wat hulle nie werklik is nie.
‘ANC-jeugliga sal nié Springbok-wedstryde ontwrig’
SA Rugby en die ANC-jeugliga het Woensdag bevestig dat planne om die Springbokke se toetswedstryde te ontwrig van die baan is.
[Video] Ons gaan rugbytoernooie ontwrig, dreig ANC-jeugliga
Die ANC-jeugliga dreig om ál SA Rugby se toernooie te ontwrig indien die unie nie dringend aandag gee aan transformasie nie.
ANC-jeugliga: ‘Laat soldate los op EFF’
Die ANC-jeugliga het gesê hy sal verhoed dat die EFF “die land destabiliseer”.
ANC Jeugliga vaar uit teen Johann Rupert
Die ANC-jeugliga het Donderdag uitgevaar teen die bekende sakeman Johann Rupert nadat hy ʼn beroep op pres. Jacob Zuma gedoen het om te bedank.