Kenners hoop ʼn deurbraak is gemaak in die strewe na ʼn kuur vir MIV nadat daar onlangs bevestig is dat ʼn Britse man wat MIV-positief was “funksioneel van dié verwoestende virus genees” is.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 Maart 2019
Departement glo sportkwotas ‘bring einde aan stereotipes’
Vuyo Mhaga, woordvoerder van die departement, hou vol dat kwotateikens nie sal veroorsaak dat spelers in nasionale spanne beland wat dit nie verdien nie.
Meer bekend oor gesinsmoord in Durban
“Die man is ʼn hoftolk en sy vrou ʼn landdros. Albei het by die Durban-landdroshof gewerk.”
Barry Roux sal Coligny-twee se stryd verder voer
Adv. Gerrie Nel en sy span by AfriForum se privaat vervolgingseenheid lewer ook bystand om die saak te ondersoek.
Vyf by huis in Durban doodgeskiet
Polisiebeamptes en nooddienste is tans op die toneel waar twee volwassenes en drie kinders by ʼn huis in Montclair in Durban doodgeskiet is.
DA sê ANC te blameer vir hoë brandstofpryse
Volgens Tito Mboweni, minister van finansies, moet Suid-Afrikaners hulle egter voorberei vir nóg ʼn brandstofprysverhoging van 29c op 1 April weens die regering se verhoging van die belasting op brandstof.
ToekomsVenster: Die twaalf apostels kom terug
Na alles, ʼn mens kan net gee wat jy ontvang het, in stilte ontvang het.
Huis Davidtsz: ‘Bejaardes bly die eerste prioriteit’
Die inwoners van Huis Davidtsz is tans versorg, kry genoegsame kos en die tehuis is skoon.
My kind byt, wat nou?
“Die kind ken nog nie die woorde om te sê hoe hy of sy voel nie. ʼn Mens kan dus verstaan hoekom hy hom op ʼn meer fisieke manier probeer uitdruk.”
Taxibestuurder vas ná tienermeisies se dood
“Die vier tieners was op pad skool toe, toe hulle deur ʼn taxi getref is terwyl hulle die pad oorgesteek het.”
TUT-lesings weens protesaksie opgeskort
“Weens die onbestendigheid en onvoorspelbaarheid van die huidige situasie, het die universiteit geen ander keuse as om akademiese aktiwiteite tot verdere kennisgewing te staak nie.”
Wenke om dié herfsseisoen gesond en aktief te bly
Met die somer wat stadigaan verdwyn en herfs wat naderkruip met koeler temperature, kan dit moeilik wees om gemotiveerd te bly vir ʼn gesonde leefstyl.
Saak oor sportkwotas in arbeidshof aangehoor
“Suid-Afrika is die enigste land in die wêreld waar daar benewens ʼn gewone skeidsregter op die veld ook ʼn rasseskeidsregter is en hierdie rasseskeidsregter gee nie vir mense ʼn rooi kaart op grond van hoe jy speel nie, maar op grond van hoe jy lyk.”
Wildbewaarder red joernaliste van grootpoot
Die wildbewaarder word glo beskou as ʼn wafferse dierefluisteraar.
Video: Koerantverkoper se verhaal gryp harte aan
“Elke ou moet uitgaan en ʼn ‘Cornelia’ gaan soek in sy lewe. As elkeen ʼn ‘Cornelia’ in sy lewe kan aanraak, sal die wêreld ʼn beter plek wees.”
Die wêreld in foto’s – 6 Maart 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Nuwe projekbestuurder by ATR aangestel
Merlyn van der Rheede is pas aangestel as projekbestuurder van die Afrikaanse Taalraad (ATR), met spesifieke werksaamhede in die noorde van die land.
Coligny-saak: Polisiekommissaris verwelkom vonnis
Mosweu se pa het ná afloop van die verrigtinge sy ontevredenheid oor die vonnis uitgespreek en gesê hy meen die beskuldigdes moes lewenslange tronkstraf gekry het.
Die swaan wat net wou TV kyk
“Ek het net vir ‘n rukkie met my oë toe gesit en ontspan, toe my sesjarige susterskind gefluister het sy het hulp nodig. ‘Waarmee?’ wou ek weet. ‘Met die swaan,’ het sy geantwoord.”
Brandstofprys is slegte nuus vir verbruikers, landbousektor
Dawie Maree, landbou-ekonoom by First National Bank sê die jongste brandstofprysverhogings is nie goeie nuus vir verbruikers en die landbousektor nie.