Daar is verskeie variasies op hierdie gereg en dit kan na keuse verander word, byvoorbeeld deur kabeljou pleks van gesoute snoek te gebruik.
Alles vir Woensdag 6 Maart 2019
Boek: Die verevrou
Jare later kom Liora, steeds verwonderd oor die skoonheid van volstruisvere, in die Klein-Karoo aan om oom Moshe te besoek.
Coligny-saak: Twee vandag gevonnis
Regter Ronnie Hendricks sal na verwagting sy vonnisuitspraak lewer in die saak teen Pieter Doorewaard (27) en Phillip Schutte (34) wat skuldig bevind is aan die moord op Matlhomola Mosweu op 20 April 2017 in die Scotland‑ informele nedersetting net buite Coligny.
Proteas sal weer wil beïndruk
Die Proteas sal nog ’n sterk vertoning op SuperSport Park wil lewer.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika se tweede eendagwedstryd teen Sri Lanka word vandag om 13:00 in Centurion gespeel.
Mosie vir Winnie-lughawe lei tot vurige debat
ʼn Mosie deur die EFF dat Kaapstad Internasionale Lughawe na Winnie Madikizela-Mandela vernoem word, het ʼn vurige debat in die Nasionale Vergadering tot gevolg gehad.
Sanger beweer vriendin rand hom aan
Mampintsha het Dinsdag in die Pinetown-landdroshof verskyn op aanklag van aanranding.
Ommeswaai oor transformasie in skoleatletiek
Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (Sasa) het ʼn ommeswaai gemaak rakende strenger transformasieteikens in skoleatletiek.
Seun verdrink in kanaal
“Die polisie het onmiddellik ondersoek ingestel en die seun se liggaam is sowat 2 km van waar sy skoolklere gelê het in die kanaal gevind.”
Wat gaan nou met VSA en Noord-Korea gebeur?
Toe baar die berg ’n muis. Die spitsberaad verlede week tussen president Donald Trump van Amerika en Kim Jong-oen, sy Noord-Koreaanse eweknie, was eintlik al…
‘Die Bybel is uit die skool geneem’
Daarom is hierdie taak van Bybelonderrig nou ’n buitemuurse aktiwiteit, wat die ouers se verantwoordelikheid geword het.
Gedagte vir die dag: Laat die Gees jou vervul
Laat die Gees julle vervul, en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die Here. (Ef 5:18-19)