Plaasboere is glad nie meer uitbuitend as enige ander groot groep mense nie, en om ʼn storie te versprei dat hulle wel so is, dra by tot Suid-Afrika se laste en probleme. Dit maak enige eerlike gesprekke toenemend baie moeilik.
Alles vir Vrydag 3 Augustus 2018
Tronkstraf wag nou as jy oor kwalifikasies lieg
Streng nuwe wetgewing wat ernstige strawwe instel vir mense wat oor hul kwalifikasies lieg, is by die parlement ingedien.
Nuuskommentaar: Siesa, dié water maak dood
Die omvang van die probleem blyk daaruit dat die regering daagliks sowat 5 000 megaliter onbehandelde of half-behandelde rioolwater in riviere laat beland.
Boek: Wiplala
ʼn Kabouter is dit nie, maar ʼn wiplala met die naam Wiplala. En Wiplala kan toor, of soos hy dit noem ‘tinkel’. Die enigste probleem, is dat Wiplala dit sóms regkry om te tinkel, en sóms nie.
Vandag se sportnuus
Die eindstryd van die Superrugby-reeks word môre in Christchurch gespeel.
Mnangagwa ‘nederig’ oor wen
“Ons was dalk verdeeld by die stembus, maar ons is verenig in ons drome.”
‘Kaptein KGB’ hoor oor borgtog
Dit het tydens die hofverrigtinge aan die lig gekom dat die ondersoekbeampte in die saak moontlik oneerlik was in sy beëdigde verklaring.
Suid-Afrika kan homself nie uit die skuld leen nie
Laat ons mekaar reg verstaan: in wat hier ter sprake is, is geen goeie bedoelings nie – hierdie is ’n harde sakebesluit, net soos daar geen goeie bedoelings van jou bank se kant is as dit kom by die leen van geld op jou kredietkaart nie.
Parool het vir Vicki Momberg gewink
Dit het Donderdag aan die lig gekom tydens Momberg se borgtogaansoek in die streekhof in Randburg.
Gedagte vir die dag: Dankbaarheid
Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. (1 Tessalonisense 5:18)
Zanu PF wen weer Zimbabwe-verkiesing
Priscilla Chigumba, voorsitter van die ZEC, het Vrydagoggend omstreeks 00:48 die laaste provinsie se resultate bekend gemaak en aangekondig dat Zanu PF daarin kon slaag om 2018 se verkiesing te wen.