Hierdie is die wortel van al Suid-Afrika se kwale en tensy dit daadwerklik aandag kry, sal ons nie uit die moeras waarin ons onsself bevind, kan ontsnap nie.
Lees meerAlles deur die skrywer Gerhard Papenfus
Ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa
“Daardie aand, blyk dit nou, het bloot ʼn nuwe era ingelei waarbinne ons, soos die spreekwoordelike padda in die louwarm water, gelok is na ʼn valse sin van sekuriteit.”
Mnr. Ramaphosa, goeie bedoelings alleen is nie genoeg
Noudat die oes wasdom bereik, besef die ANC dat die opbrengs nie net teleurstellend is nie, maar totaal en al waardeloos.
SEB: ʼn mislukkende fantasie
Hierdie tipe beleid, van beide voor en ná 1994, is die oorsaak van Suid-Afrika se onvermoë om vooruitgang te maak, skryf Gerhard Papenfus.
Munisipaliteite kort waaksame gemeenskappe
Sonder ’n waaksame gemeenskap sal die ou destruktiewe gewoontes voortgesit word en sal ons net onsself kan blameer.
Wie se plig is dit?
Die werklikheid is, terwyl ons vir “hulle” sit en wag om die omstandighede te verander, wag die omstandighede vir “ons” om dit te verander.
Met verkiesing agter die rug, is dit skouer aan die wiel
Dit mag dalk net die geval wees dat president Ramaphosa, juis op hierdie oomblik in ons geskiedenis, geroep is vir hierdie taak. Dit is nie vir my om te sê nie, maar ek is geïnspireer om hom ten volle te ondersteun tot die beste van my vermoëns.
Suid-Afrika kan homself nie uit die skuld leen nie
Laat ons mekaar reg verstaan: in wat hier ter sprake is, is geen goeie bedoelings nie – hierdie is ’n harde sakebesluit, net soos daar geen goeie bedoelings van jou bank se kant is as dit kom by die leen van geld op jou kredietkaart nie.
Ope brief: Oppas, Malema, daai swaard van jou gaan jou eie dood beteken!
Dit is al hierdie goeie dinge wat jy, mnr. Malema, wil vernietig om sodoende jou eie saak te bevorder. In ’n voorspoedige Suid-Afrika sal jou beleide en jou valse propaganda geen aftrek kry nie. Tot die mate wat Suid-Afrika agteruitgaan, tot dié mate sal jou boodskap se effektiwiteit toeneem, en jy is deeglik bewus daarvan.
Wittes: Gryp die uitdaging
Dus, in plaas daarvan om in ons dop te kruip sal ons alle oorblyfsels van selftoe-eiening versaak, werklike rykdom skep (in plaas van welvaartverdeling), daarmee voortgaan om werk te verskaf en werk te skep, die nasie van voedsel voorsien, ons families onderhou en, bowenal, staatmaak op God se wysheid en sy seën om sodoende ons roeping te vervul.
Ope brief aan Julius Malema: Wie is nou eintlik verward?
Ek oorweeg al ʼn geruime tyd of ek op hierdie wyse op jou verbitterde en roekelose dreigemente teenoor die ‘wit’ burgers van Suid-Afrika moet reageer. Die vraag waarmee ek geworstel het, is of jy hoegenaamd ʼn reaksie van hierdie aard waardig is.
Metaalbedryf se nywerheidsreuse in hul eie wip gevang
Ondanks hul kernrol kan klein, middelslag- en mikro-ondernemings (KMMO’s) hulle maar staal vir ’n opdraande stryd in Suid-Afrika indien die land se ekonomie enige kans het op groei.