Die man wat na bewering ʼn TV-aanbieder en kameraman tydens ʼn regstreekse uitsending in Virginia in die VSA doodgeskiet het, het homself glo geskiet.
Lees meerAlles vir Woensdag 26 Augustus 2015
OB gaan Maharaj ondersoek oor verblyf op landgoed
Die Openbare Beskermer gaan ondersoek instel na ʼn klag dat Mac Maharaj, voormalige woordvoerder van die president, in ʼn ministeriële huis gewoon het.
Man vas na hy glo dreig om haweloses te vermoor
Die polisie in Oos-Londen het ʼn 38-jarige man in hegtenis geneem nadat hy glo gedreig het om hawelose mense te vermoor.
‘Rower’ deur polisie doodgeskiet
ʼn Vermeende rower is doodgeskiet en sy twee makkers in hegtenis geneem tydens ʼn skietgeveg met die polisie in Chatsworth, KwaZulu-Natal.
Virginia-skietery: Kêrel bring hulde; oudkollega glo gesoek
Die polisie in Virginia in die VSA het bekend gemaak dat hulle soek na ʼn voormalige kollega van die TV-aanbieder en kameraman wat Woensdag tydens ʼn regstreekse uitsending doodgeskiet is.
Liggaam op trein gevind
Die liggaam van ʼn onbekende man is vroeg Woensdagoggend in ʼn treintrok in die Wes-Kaap gevind.
ToekomsVenster: Het jy die Here ook baie lief?
Hoeveel intimiteit is daar tussen jou en God. Het jy die Here ook baie lief?
Honderde groet Potch-beesboer ná aanval by slagpale
“Hy was ʼn held. Hy het die koeëls gevat wat vir my en die seun bedoel was.”
Gevangenes op vrye voet ná dramatiese ontsnapping
Twee gevaarlike verhoorafwagtende misdadigers is op vrye voet nadat ‘n groep gewapende mans hulle Dinsdagmiddag gehelp het om uit polisie-aanhouding te ontsnap.
Beskuldigde weer in hof oor Top Billing-aanbieder se dood
Simba Mhere en sy vriendin, Kady-Shay O’Bryan‚ wat ʼn passasier in die motor was wat deur Mhere bestuur is, is op 31 Januarie op die ongelukstoneel in William Nicolweg dood.
[Video] TV-aanbieder, kameraman tydens regstreekse uitsending doodgeskiet
WAARSKUWING: Die video kan sensitiewe kykers ontstel.
[Video] Donderstorm in Kaapstad
Kapenaars is vandeesweek twee aande bederf met weerlig en donderweer – ʼn seldsame verskynsel in die Moederstad.
Boek: Ver in die wêreld, sushi
Ver in die wêreld, sushi! is ’n keur uit die rubrieke wat tussen 2005 en 2015 verskyn het in publikasies soos Rapport, De Kat, Taalgenoot en op LitNet en Netwerk24. Kombuis-bewonderaars kan nie genoeg kry van die skrywer se sonderlinge humor, verhelderende insigte, kompromislose eerlikheid en meevoerende styl nie.
Familie in rou ná dowe Noordwes-leerder se dood
Die 18-jarige meisie wat Maandag in ʼn brand in haar skoolkoshuis gesterf het, is deur haar familie beskryf as ʼn “ongelooflike kind ondanks die feit dat sy doof was”.
Ontdekking van geraamte ‘lees soos boek’
ʼn Sieklike bejaarde vrou wat ʼn kluisenaarsbestaan gevoer het, ʼn opsigter wat die erf tot ʼn mate onderhou het en twee plakkers het gelei tot die ontdekking van ʼn geraamte in ʼn huis in Edenvale in Johannesburg.
Wie is wie by die BoekeJol
Organiseerder Dia van Staden het ’n reusetaak vermag met al die talent wat sy vir vandeesweek se BoekeJol en FilmRolfees aangetree het. Lees meer oor waarna feesgangers kan uitsien.
Brits-brandmoord: Saak word steeds ondersoek
Die twee vroue en man wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn skoolmeisie in Klipgat naby Lethabile vermoor het deur haar aan die brand te steek, het Woensdag vlugtig in die Brits-landdroshof verskyn.
[Video] Kernkrag is ʼn Trojaanse perd
Die omgewingsorganisasie, Greenpeace, eis dat die Suid-Afrikaanse regering meer deursigtig moet optree in sy onderhandeling oor kernkrag.
[Video] Die wetenskap agter ʼn klimtol
Die reeks Science of stupid van National Geograpic wys jou presies hoe om daai klimtol-toertjies reg te kry en hulle deel ook graag ander mense se blapse. Dit is die perfekte kombinasie van komedie en wetenskap.
Anton skryf temaliedjie vir nuwe rolprent
Die rolprentweergawe van Jeanne Goosen se roman, ’n Pawpaw vir my darling, word op 8 Januarie 2016 vrygestel, en Anton Goosen het die temaliedjie daarvan geskryf.