[Video] Die wetenskap agter ʼn klimtol

Foto: Skermskoot van die video

Foto: Skermskoot van die video

As ʼn mens die woord klimtol hoor, raak jy sommer nostalgies, want dit herinner aan sorgvrye dae toe mens vir ure lank met dié speelding kon besig bly.

Die reeks Science of stupid van National Geographic wys jou presies hoe om daai klimtol-toertjies reg te kry en hulle deel ook graag ander mense se blapse. Dit is die perfekte kombinasie van komedie en wetenskap.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.