Koos van der Leeuw, ’n bekende beesboer en sakeman van Potchefstroom, is in Augustus 2015 tydens ʼn rooftog doodgeskiet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Koos van der Leeuw"
Potch-beesboer se moordenaars dan eers gevonnis
Dit is al langer as vyf jaar sedert Koos van der Leeuw (68) vermoor is.
Vonnisverrigtinge van Potch-beesboer se moordenaars uitgestel
“Ek steur my nie aan die vertraging van die vonnisoplegging nie omdat ek weet die skuldiges is klaar agter tralies,” het Koos van der Leeuw se weduwee in reaksie op die uitstel gesê.
Potch-beesboer se moord: ‘Ons kan nou afsluiting kry’
“Ek voel heeltyd dat hy gaan terugkom of dat ek hom in sy werkkamer op die plaas gaan kry. Dis maar nog bitter seer.”
Honderde groet Potch-beesboer ná aanval by slagpale
“Hy was ʼn held. Hy het die koeëls gevat wat vir my en die seun bedoel was.”
Bekende NW-beesboer sterf ná kopskoot
Koos van der Leeuw, ʼn beesboer van in sy 70’s van Potchefstroom in Noordwes, is Dinsdag dood toe hy tydens ʼn saketransaksie by die dorp se slagpale deur rowers geskiet is.