Preshalin Naidoo, die man wat betrokke was in die motorongeluk waarin Simba Mhere, die Top Billing-aanbieder dood is, is vroeër dié week tot tien jaar tronkstraf gevonnis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Simba Mhere"
‘Top Billing’-aanbieder-ongeluk: Man hoor sy lot
“Jy weier om verantwoordelikheid te aanvaar vir wat jy gedoen het. Jy is dalk ʼn man wat ouderdom betref, maar jy is nie ʼn ware man nie. Jy’s ʼn lafaard.”
Simba Mhere-ongeluk: Naidoo eers dán gevonnis
Preshalin Naidoo, die man wat betrokke was in die motorongeluk waarin Simba Mhere, die Top Billing-aanbieder dood is, is vroeër skuldig bevind aan strafbare manslag.
Simba Mhere-ongeluk: Bestuurder hoor sy lot
Presies drie jaar ná die ongeluk waarin Simba Mhere, die aanbieder van die televisieprogram Top Billing gesterf het, het die bestuurder van die ander motor sy lot gehoor.
Simba Mhere-ongeluk: Slotbetoë gelewer
“Selfs al kan die hof bevind dat Naidoo die spoedgrens oorskry het en beheer verloor het, is die bevinding dat hy roekeloos bestuur het nie voldoende nie.”
Simba Mhere-ongeluk: Getuie se geloofwaardigheid bevraagteken
Die staat het Maandag die geloofwaardigheid van ʼn ongelukstoneel-rekonstruksiedeskundige bevraagteken in die verhoor van Preshalin Naidoo (24) wat betrokke was in die ongeluk waarin Simba Mhere, die Top Billing-aanbieder, gesterf het.
Man weer in hof oor Top Billing-aanbieder se dood
Preshalin Naidoo (24) het Donderdag weer in die Randburgse landdroshof verskyn nadat hy glo in 2015 die oorsaak was van ʼn noodlottige ongeluk waartydens die Top Billing-aanbieder, Simba Mhere, en sy vriendin Kady-Shay O’Bryan, gesterf het.
Simba Mhere-ongeluk: Motor ry teen 166 km/h voor botsing
Preshalin Naidoo (24), die man wat tereg staan op twee aanklagte van strafbare manslag nadat hy in ʼn botsing betrokke was waarin die aanbieder Simba Mhere (31) en sy passasier dood is, het ʼn spoed van 166 km/h gery toe die botsing plaasgevind het.
Simba Mhere-ongeluk: Saak weer uitgestel
Preshalin Naidoo (24), wat tereg staan op twee aanklagte van strafbare manslag nadat hy in ʼn botsing betrokke was waarin die aanbieder Simba Mhere (31) en sy passasier dood is, het Donderdag weer in die hof verskyn.
Beskuldigde weer in hof oor Top Billing-aanbieder se dood
Simba Mhere en sy vriendin, Kady-Shay O’Bryan‚ wat ʼn passasier in die motor was wat deur Mhere bestuur is, is op 31 Januarie op die ongelukstoneel in William Nicolweg dood.
Simba Mhere-ongeluk: Drywer aangekla
Die bestuurder wat glo met sy motor teen die bekende TV-aanbieder Simba Mhere (31) se motor gebots het, gaan van strafbare manslag aangekla word.
Top Billing-aanbieder sterf in ongeluk
Simba Mhere, ʼn 31-jarige aanbieder van Top Billing op SABC3, is Saterdag in ʼn motorongeluk oorlede.