ʼn Gedugte taak wag op die gewese Springbokafrigter Allister Coetzee met sy aanstelling as hoofafrigter van die Japanse Topligaklub Canon Eagles.
Lees meerAlles vir Vrydag 9 Maart 2018
Man wat ma opgrawe in hof
Hy het soms met haar kopbeen in ʼn sak dorp of bank toe gegaan omdat hy geglo het dit sal hom beskerm.
Wenk van gemeenskap lei tot reusevonds perlemoen
Die polisie het gereageer op ʼn wenk van die publiek wat melding gemaak het van perlemoen wat by ʼn huis in Zeekoevlei gehou word.
Rabada se 5 vir 13 skud die Aussies!
Australië het die loot in Port Elizabeth gewen en besluit om eerste te kolf in die Tweede Toets teen Suid-Afrika.
Listeriose: Tiger Brands ‘doen alles moontlik’
Alle herroepte produkte word in ʼn kwarantyn-stoorkamer gehou voor dit verbrand sal word.
Video: Leerder rand glo onderwyser aan
Die departement van onderwys het intussen laat hoor dat hulle die voorval ondersoek.
ToekomsVenster: Waarhede rondom offergawes
Here, baie dankie vir elke geleentheid wat ek het om vir U offergawes te kan bring. Ek bid dat my offergawes op goeie grond sal val en dat U liefde ook so sigbaar sal word aan almal.
Kiesers opgeroep om burgerlike plig te doen
Die Verkiesingskommissie het vandag ʼn spesifieke beroep op Maroela Media se lesers gedoen om hierdie naweek te verseker dat hulle as kiesers geregistreer is.
Hof beslis oor Gupta se R10 miljoen
Dié geld is deur die batebeslagleggingseenheid bevries toe hulle vermoed het dit was deel van die meer as R200 miljoen wat vir die Vrede-suiwelplaasprojek toegeken was.
Blitsbokke: Jonges se kans in Vancouver
Natuurlik is dit nie ideaal nie, maar die sesde toernooi in die Wêreldreeks se sewestoernooi wat vanaf Saterdag (SA tyd) in Vancouver gespeel word, is nou ʼn ideale ontwikkelingskans vir die jong Blitsbokke.
Vicki Momberg ‘het geen respek vir ander’
ʼn Voormalige werkskollega van Momberg het gesê sy is ʼn gevaar vir die samelewing en het haar beskryf as “ʼn kranksinnige wat nie vertrou kan word nie en nadat [hy] haar al vir jare ken, glo [hy] sy is ʼn rassis”.
Sharks soek eerste sege, Lions ʼn bonuspunt
Die Sharks is te ongeduldig, sê hulle afrigter Robert du Preez oor sy span wat tot dusver twee uit twee Superwedstryde verloor het.
Hof hoor aansoek oor Gupta-straler
Die omstrede Guptas het die opsporingstelsel op hul gehuurde vliegtuig afgeskakel nadat ʼn Kanadese bank hul huurkoopkontrak weens betalingsverstek beëindig het.
Mashaba dreig ANC met regstappe
“Ek sou die ANC in Johannesburg waarsku om lig te loop. Ek is bereid om in my persoonlike hoedanigheid vir my regspanne te betaal om aan te hou om die ANC hof toe te sleep en hul leuens bloot te lê.”
Die wêreld in foto’s – 9 Maart 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Blou Bul-‘aanranding’: Dossier nog nie beskikbaar
Dylan van der Walt (20), die Blou Bul-o.21-rugbyspeler wat daarvan verdink word dat hy Louis Pienaar (38) buite ʼn Pretoriase nagklub aangerand het, het Vrydag in die Hatfield-landdroshof verskyn.
Die APA ken talle grade en sertifikate toe
Die Afrikaanse Protestantse Akademie (APA) het Woensdag BA-grade aan 13 studente toegeken terwyl ʼn verdere vyf studente hulle BTh-graad ontvang het.
Video: ‘Oom Dirk was ‘n mentor en held’
Dirk Steenkamp (71), ʼn gesiene sakeman en boer van Vredefort, is Sondagoggend vermoor. Sy roudiens is Donderdag, op wat sy 72ste verjaarsdag sou wees, gehou.
Hap saam met Lochner: Tjop-tjop tjoppies
ʼn Tjoppie met bruingebraaide vetjies en blatjang is die perfekte kombinasie. Kyk hier hoe Lochner dit maak!
Simba Mhere-ongeluk: Naidoo eers dán gevonnis
Preshalin Naidoo, die man wat betrokke was in die motorongeluk waarin Simba Mhere, die Top Billing-aanbieder dood is, is vroeër skuldig bevind aan strafbare manslag.