Natalie Hanekom (19) is een van net tien studente wêreldwyd wat vanjaar ʼn Alan Mulally-beurs ontvang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ingenieursbedryf"
ANC-regering speel die transformasieviool terwyl Eskom sink
Die feit dat Eskom self – onder druk van die departement van arbeid – steeds volhou met planne dat wit ingenieurs nog verder verminder gaan word, lyk die prentjie na die ANC-regering wat die transformasieviool speel terwyl Eskom en Suid-Afrika se ligte nie brand nie!
Metaalbedryf se nywerheidsreuse in hul eie wip gevang
Ondanks hul kernrol kan klein, middelslag- en mikro-ondernemings (KMMO’s) hulle maar staal vir ’n opdraande stryd in Suid-Afrika indien die land se ekonomie enige kans het op groei.
Numsa: ‘Staking gaan voort’
Die staking in die staal- en ingenieursbedryf gaan onbepaald voort, het Numsa Sondag gesê.
Numsa gaan staak; Solidariteit veg voort vir niestakende werkers
Meer as 220 000 van Numsa se lede in die metaal- en ingenieurswesebedryf sal die week regoor die land begin staak terwyl die vakbond Solidariteit steeds veg om te verseker dat niestakende werkers sal kan werk.