Die vakbond Solidariteit sê sy lede sal nie deur die werkgewersagentskap die Federasie van Staal- en Ingenieursbedrywe van Suid-Afrika (Seifsa) van hul werkplekke in die metaal- en ingenieursbedryf uitgesluit word nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Niestakende werkers"
Numsa gaan staak; Solidariteit veg voort vir niestakende werkers
Meer as 220 000 van Numsa se lede in die metaal- en ingenieurswesebedryf sal die week regoor die land begin staak terwyl die vakbond Solidariteit steeds veg om te verseker dat niestakende werkers sal kan werk.