Jan de Kock (70) is op sy plaas buite Petrus Steyn in die Vrystaat vermoor.
Lees meerAlles vir Sondag 13 Julie 2014
Foto’s: Plakkershut as slagpale gebruik
Die polisie in Harrismith in die Vrystaat het sewe mense vir veediefstal in hegtenis geneem.
Modise-raadgewer ontken boere bied hulp aan
Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, se politieke raadgewer ontken dat boere in Noordwes Modise met haar boerdery probleme wou help, berig Rapport.
Dodetal in Gasa styg
‘n Tienerseun en ‘n vrou is Sondag dood nadat Israel vir die sesde agtereenvolgende dag sy lugaanvalle op Gasa voortgesit het.
Numsa: ‘Staking gaan voort’
Die staking in die staal- en ingenieursbedryf gaan onbepaald voort, het Numsa Sondag gesê.
Video: Sy het nou genoeg gehad
Wat staan jou te doen as jy in ‘n wagkamer sit en wag en iemand lag heeltyd kliphard op hulle foon?
Tuks sê oor koshuise
Die Universiteit van Pretoria (UP) het in ‘n verklaring benadruk dat sy bestaande koshuismodel vir 2015 onveranderd sal bly maar dat hy deurlopend na die hersiening daarvan kyk.
Luiperds kry vyftigtal, maar Griekwas bly voor
Niemand sal agterna kan sê dat die Luiperds nie hul bes gedoen het om een van die agt top unies in die Premierliga te word nie.
Zuma ontken regering is korrup
President Jacob Zuma ontken in hofdokumente wat by die konstitusionele hof ingedien is dat daar korrupsie in die regering is, berig die Sunday Independent.
Ma tronk toe na sy baba vermoor
‘n Ma van Durban, KwaZulu-Natal wat haar pasgebore baba verwurg en ‘n waslap in haar keel afgedruk het, is tot tronkstraf gevonnis, berig die Sunday Tribune.
Bestuurder sterf in trompop botsing
Een persoon is Saterdagaand dood en nog ‘n persoon is ernstig beseer in ‘n botsing reg van voor in Pretoria.
SAUK-raad se voorsitter lieg glo oor kwalifikasies
Ellen Tshabalala, voorsitter van die SAUK-raad, het aan die parlement gelieg oor haar kwalifikasies, het City Press Sondag berig.
Tutu steun genadedood
Suid-Afrika se emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het Sondag gesê hy ondersteun genadedood vir terminaal siek mense.
Werker vertel van laaste dae op Modise se plaas
Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, se laaste plaaswerker sê hy en sy gesin is gedwing om die plaas te verlaat aangesien hulle hongersnood in die gesig gestaar het, berig die Sunday Times.
‘Zuma nie betrokke by Motsoeneng-aanstelling nie’
Die presidensie sê president Jacob Zuma het geen aandeel in die aanstelling van Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die SAUK, gehad nie.
Gedagte vir die dag: Vreesloos
Ps 56:5 – In God, wie se woord ek prys, in God stel ek my vertroue, ek is nie bang nie. Wat kan ‘n blote…