Ná ʼn uitmergelende droogte, wat nou verby is, wil die Landbank op sy “trust-plase” beslag lê, terwyl dié bank niks aan sy “maatskappy-plase” kan doen nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grondwethof"
Hof sê departement mag ras as maatstaf gebruik
Solidariteit en AfriForum wil teen dié beslissing appelleer.
Moenie ’n amp na die beeld van ’n individu skep nie
Dus is die magte van die Openbare Beskermer verder versterk en uitgeberei met Madonsela in almal se agterkop.
Vroueliga verwelkom Dlamini-uitspraak
Die ANCVL het gesê nou is almal wat Dlamini in “die hof van openbare uitsprake” skuldig bevind het, stilgemaak.
Te veel, of te min regering?
Tradisioneel wil Amerikaners hê dat die regering se rol so ver moontlik ingeperk moet word. Dit is om te voorkom dat die staat individuele vryheid te veel inperk, en vryheid is iets wat vir die Amerikaners uiters belangrik is.
Die moeilikheid is so oud soos die Grondwet self
Juis vanweë die feit dat daar slegs individuele reg is, maar geen minderheidsbeskerming soos hierbo verduidelik is nie, kan transformatisme sy loop neem. Die ANC het dit geweet. Sy destydse teenstanders het dit egter nie begryp nie.
Grondwethof sê oor borgtog vir kettie-student
Die student van die Durban Universiteit van Tegnologie, wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn kettie gebruik het tydens die #feesmustfall-optogte, se prokureurs het vandag in die stampvol Grondwethof gaan argumenteer dat die besluit, om sy borgtog te weier, ongrondwetlik was.
“Barnard-uitspraak dodelik vir nasionale akkoord”
Dave Steward, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk Stigting, het Dinsdag gesê die konstitusionele hof se uitspraak in die Renate Barnard-saak is dodelik vir die nasionale akkoord.
Grondwethof genader oor politieke partye se donateurs
‘n Aansoek is by die konstitusionele hof ingedien om politieke partye te dwing om hulle donateurs bekend te maak, het City Press Sondag berig.
Zuma ontken regering is korrup
President Jacob Zuma ontken in hofdokumente wat by die konstitusionele hof ingedien is dat daar korrupsie in die regering is, berig die Sunday Independent.
AfriForum gereed om Zimbabwe-appèl in grondwethof te verdedig
AfriForum se regspan is gereed om die regering van Zimbabwe se beplande appèl, na die grondwethof, oor die registrasie van ’n bevinding van die SAOG-tribunaal te opponeer.