Myners wat geraak is en hul families sal tussen R70 000 en R500 000 ontvang afhangend van die klas waarin hulle val.
Lees meerAlles vir Vrydag 26 Julie 2019
Dienssentrum met petrolbomme bestook
Die sentrum se bestuur het gesê die voorval het Donderdagaand plaasgevind ná ʼn reeks Eskom-verwante kragonderbrekings in die gebied.
200 000 onwettige DVD’s vernietig
“Die meeste van hierdie DVD’s bevat pornografiese materiaal wat op straathoeke en by taxi-staanplekke verkoop is en derhalwe die gevaar inhou dat kinders aan skadelike beeldmateriaal blootgestel kan word.”
Pa slaan glo dogter dood wat te lank uitslaap
“Die volgende oggend het die ouers opgemerk die kind toon geen reaksie toe hulle haar vir skool wou wakker maak nie. Sy is na ʼn hospitaal gehaas waar sy dood verklaar is.”
Werkers vas ná inbraak by plaashuis
Die plaaseienaar het teruggekeer van vakansie en besef daar is by sy plaashuis ingebreek. Vier selfone, ʼn vuurwapen en ammunisie, drank en klere is gesteel.
Fondsinsameling vir James Small se kinders gehou
Small is op 10 Julie aan ʼn hartaanval dood. Hy was 50 jaar oud.
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; bietjie, bietjie maak meer
Jy wil ook iemand van betekenis, groot betekenis wees? Wees dan getrou in dit wat Hy vandag van jou vra.
Ramaphosa se Zondo-verklaring bekendgemaak
Adjunkhoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die kommissie van ondersoek na staatskaping, het Vrydag pres. Cyril Ramaphosa se beëdigde verklaring bekendgemaak waarin hy sy kant van die saak stel oor staatskaping en ongebreidelde korrupsie in Suid-Afrika.
Hoofstad se bestuurder tree uit
Die Tshwane-metro se beleërde stadsbestuurder, Moeketsi Mosola, het uiteindelik sy uittrede aangekondig. Luidens ʼn verklaring van die DA was dit nie ʼn ligtelike besluit nie.
Tatjana Schoenmaker maak geskiedenis
Tatjana Schoenmaker het Vrydag Suid-Afrikaanse geskiedenis in die swembad gemaak.
Vlieënier weer in PE-hof oor dodelike ongeluk
Tydens sy borgtogaansoek het sy regspan aangevoer Zirema het drie whiskies en ʼn shooter-drankie by ʼn braai gedrink in die ure voor die dodelike ongeluk.
Video: Kom jy saam? Reën bring kleurvolle landskap aan dorre Namakwaland
Maroela Media se Storiebus-toerleier, Mike Spies van Namakwa Toere, het nou, ná al die reën, in die veld gaan stap om vir ons ʼn voorsmakie te gee van die blomme wat reeds hul verskyning gemaak het. Kyk hier na die video.
Foto’s: ’n Grondpadreis deur die landbougeskiedenis
Die toestand en onderhoud van museums in Suid-Afrika skets nie altyd ’n rooskleurige prentjie nie en verskeie museums het deur die jare erg agteruitgegaan. Maar ’n besoek aan die Willem Prinsloo-landboumuseum is niks minder as ’n verrykende en genotvolle kulturele ervaring nie. En dan is jy weer hoopvol.
3 sterf in N4-botsing
Drie voertuie en ʼn vragmotor was in die botsing betrokke.
Worcester-bomplanter: Van verwoesting tot bevryding
Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregses bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Nou, 23 jaar later, is daar nie ʼn sweempie van daardie wraaksugtige jong man by Coetzee te bespeur nie. Geen monster nie. Net ʼn verkondiger van versoening en hoop.
Dataherwinning duur voort ná kuberaanval op City Power
City Power se IT-span werk intussen nou saam met die ondersoekers wat die oorsprong van die virus moet vasstel. Die span word bygestaan deur verskeie nasionale veiligheidsagentskappe, wat die aanval op City Power as ʼn nasionale kuberbedreiging beskou.
Nóg moeilikheid vir vermeende Facebook-bedrieër
Afgesien van die bedrogklagte teen hom, is ʼn tussentydse beskermingsbevel wat Smit se vrou teen hom gekry het, gister in die hof aan hom beteken.
Video: ʼn Legendariese Toyota?
Die Supra is uniek. Dit is asemrowend mooi en die hantering om ʼn renbaan is fantasties. Waar dinge vir my nog aandag kort, is as mens regtigwaar begin vinnig ry op ʼn ondeunde pad.
Onteiening is ‘kortsigtig, glybaan na vernietiging van SA’
“Onteiening sonder vergoeding sal geen goeie resultate meebring nie.”
SA boer ernstig beseer in fratsongeluk in VSA
“Die Here stuur engele wat ons hier help.”