President Jacob Zuma ontken in hofdokumente wat by die konstitusionele hof ingedien is dat daar korrupsie in die regering is, berig die Sunday Independent.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hugh Glenister"
Valke glo nie heeltemal onafhanklik nie
President Jacob Zuma sê die Valke sal nie meer verantwoordbaar wees indien die konstitusionele hof ʼn aansoek om hulle as ʼn onafhanklike eenheid van die polisie te verklaar, suksesvol is nie, berig die Sunday Independent.